Dagstukkies



25 August, 2022
Markus 5:1-20 VIDEO * OUDIO Steeds bewend van die verskriklike storm, het die dissipels saam met Jesus aan die oorkant van die meer aangekom. Nou was hulle nie meer in Joodse gebied nie, maar in die land van die Geraseners…

24 August, 2022
Markus 4:35-41 VIDEO * OUDIO Bewend van angs staan die Israeliete saamgedrom op die strand van die Rietsee. Voor hulle lê die uitgestrekte water, en agter hulle kan hulle die leërmag van die Egiptenare in ‘n reuse stofwolk sien aankom…

23 August, 2022
Markus 4:30-34 VIDEO * OUDIO Jesus vertel ‘n gelykenis van ‘n piepklein mosterdsaadjie wat ontkiem en groei tot ‘n groot, nuttige struik van byna 3m hoog waarin selfs die voëls kom nesmaak. Markus sê dat Jesus dikwels sulke gelykenisse gebruik…

22 August, 2022
Markus 4:26-29 VIDEO * OUDIO Vroegoggend, April 1977. Ek staan voor ons huisie op die plaas naby Welkom. Op die horison troon die grou-geel mynhope, maar hier voor my lê ‘n stoppelland uitgestrek tot amper aan die voet van die…

19 August, 2022
Markus 4:21-25 VIDEO * OUDIO Ek het eergister geskryf dat ons nie weet of Jesus susters gehad het nie. Vriend Francois wys my daarop dat daar wél van Sy susters geskryf word in Markus 6:3. So leer mens…..! Duisternis sak…

18 August, 2022
Markus 4:1-20 VIDEO * OUDIO Dis vroegoggend, en Jesus stap rustig saam met sy groepie dissipels op die strand van die see van Galilea, terwyl Hy hulle leer. Dis nie lank nie, of iemand gewaar hulle. Die nuus versprei soos…

17 August, 2022
Markus 3:31-35 VIDEO * OUDIO Wat leer ons in die Bybel van Jesus se gesin? Van Pa Josef lees ons bitter min. Teen die tyd toe Jesus begin optree het, hoor ons niks van hom nie, dus kan ons aanneem…

16 August, 2022
Markus 3:20-30 VIDEO * OUDIO Ons het nou al gesien dat Jesus se optrede reuse skares mense gelok het. Dikwels het mense lang afstande gereis, selfs dae lank, nét om Jesus te kon beleef. Nie álmal het Hom egter só…

15 August, 2022
Markus 3:7-19 VIDEO * OUDIO Ek word eendag uitgenooi deur ds. Simon Kwaseba van die VGK gemeente in Shakaville om vir hulle ‘n boodskap te lewer. Dis in ‘n baie arm dorpsgebied naby Kwa Dukuza (Stanger). Vir my was dit…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026