3 April, 2024
2 Timoteus 2:10-13 VIDEO | OUDIO Elke Evangeliebedienaar het al op die een of ander stadium in sy lewe moedeloos die vraag ge-uiter: “Is dit óóit alles die moeite werd?" Ek het immers sélf al by geleentheid die vraag moes…
2 April, 2024
2 Timoteus 2:8,9 VIDEO | OUDIO ‘n Goeie balans is van uiterste belang vir alles in die lewe! Sodra die balans versteur word, is daar allerhande komplikasies. As jy byvoorbeeld begin peuter met die balans in die natuur kan dit…
28 March, 2024
2 Timoteus 2:1-7 VIDEO | OUDIO Ek was maar skaars sewentien jaar oud, pas matriek geskryf en reg vir die wye wêreld. Daar was net een ou dingetjie wat in my pad gestaan het: my verpligte nege maande diensplig in…
27 March, 2024
2 Timoteus 1:15-18 VIDEO | OUDIO “Almal het my in die steek gelaat,” sug Paulus, “almal in die provinsie Asië.” Skokkende woorde! In die Romeinebrief skryf Paulus dankbaar dat sy werk in Asië afgehandel is. Dit is ‘n reuse gebied…
26 March, 2024
2 Timoteus 1:6-14 VIDEO | OUDIO Dit is êrens in die vroeë oggendure, hoe laat presies weet ek nie en ek gee ook nie eers om nie. Die Rooibosvuurtjie maak klein blou vlammetjies en die kooltjies gloei vertroostend. Iewers steun…
25 March, 2024
2 Timoteus 1:3-5 VIDEO | OUDIO Ouma het my dikwels vertel van haar kinderdae en veral die bitterheid wat sy beleef het tydens die Anglo Boere oorlog, al die swaarkry en die armoede wat sy gesien en beleef het. Sy…
22 March, 2024
2 Timoteus 1:1,2 VIDEO | OUDIO As iemand vandag vir my sou vra waarom ek die moeite doen om elke dag die dagstukkies te skryf, dan sit dit my aan die dink: Is dit omdat ek 'n pligsbesef het of…
20 March, 2024
2 Timoteus Inleiding VIDEO | OUDIO Ons begin vanoggend met Paulus se tweede brief aan Timoteus. Net eers 'n stukkie agtergrond oor hierdie brief. Paulus was na jarelange gevangenskap in Rome vrygelaat uit die tronk, so wil oorlewering dit hê…
19 March, 2024
1 Timoteus 6:17-21 VIDEO | OUDIO In die vorige dagstukkie het ons geraak aan die punt van gierigheid en rykdom en dan in teenstelling hiermee, Bybelse tevredenheid. Die vraag is, of ‘n Christen-gelowige dan nie ook ryk kan wees nie…