Dagstukkies



9 September, 2020
Openbaring 7:1-8 Kyk die Video Twee-twee kom hulle die straat afgestap, ‘n pakkie pamflette in die hand wat hulle van huis tot huis uitdeel. Hulle klop aan my voordeur, en voordat ek nog ‘n dwars woordjie kan inkry, vra hulle…

8 September, 2020
Johannes 1:29-34 Kyk die Video Uit Händel se asemrowende Paaskantata, “Die Messias,” weerklink vanoggend die aangrypende lied: “Behold: The Lamb of God!” Dáár is die Lam van God! Johannes moes ‘n vermoede gehad het wie Jesus waarlik was, want as…

7 September, 2020
Johannes 1:1 Kyk die Video Ons het gesien wat die Ou Testament oor die Goddelikheid van Jesus getuig. Kom ons kyk nou wat in die Nuwe Testament oor Hom staan. Kom ons begin by die laaste Bybelboek, Openbaring waar God…

4 September, 2020
Johannes 1:1 In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. Die Jehovah's Getuies beweer dat Jesus nie God is nie. Hoe hanteer ons dit wanneer ons hiermee gekonfronteer word…

3 September, 2020
1 Johannes 5:14-21 Kyk die Video In die laaste paar verse van Johannes se eerste brief herinner hy sy lesers weereens aan alles wat hulle ontvang omdat hulle kinders van God is. Eerstens het ons, Sy kinders die vrymoedigheid om…

2 September, 2020
Lukas 11:5-13 Kyk die Video Jesus verduidelik vir die dissipels die waarde van gebed deur middel van ‘n storie, 'n gelykenis. Hy gebruik beelde wat hulle baie goed verstaan. In hulle tyd was gasvryheid ‘n baie belangrike ding. Sommige geleerdes…

1 September, 2020
Lukas 11:1-4 Kyk die Video Een van Jesus se dissipels vra Hom om hulle ook asseblief te leer bid. Dan leer Jesus hulle, deur vir hulle ‘n raamwerk te gee wat jy kan gebruik om ‘n gebed te bou. Saam…

31 August, 2020
Lukas 18:1-14 Kyk Video Iemand skryf vir my dat sy aanhou bid en bid vir ‘n sekere saak, maar dat dit voel asof die Here nie die gebed hoor nie. Dit voel asof sy teen ‘n plafon vasbid, en dat…

28 August, 2020
1 Petrus 3:18-22 Kyk die Video Is spoke ‘n werklikheid? Is hule dalk die geeste van dooie mense wat hier ronddwaal? Grootoog vertel die plaaswerker my van die afkop-man wat snags hier rondsluip, of eerder rondjaag op sy perd. Die…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026