Dagstukkies



25 August, 2021
Lukas 8:1-3 Dit was sékerlik nie ‘n maklike taak vir Jesus om die evangelie te verkondig nie. Dag-vir-dag, van vroegoggend tot laataand was Hy omring en verdruk deur ‘n skare wat dikwels baie duisende beloop het. Boonop het elkeen Sy…

24 August, 2021
Lukas 7:36-50 Ons verhaal vanoggend is ‘n hartroerende een wat trane van aandoening in jou oë bring. Hier kom demonstreer Jesus God se groot en onverklaarbare vergifnis. ‘n Fariseër met die naam Simon nooi vir Jesus uit vir ete. Dit…

23 August, 2021
Lukas 7:24-35 Nadat Johannes die Doper se dissipels vertrek het om hom die goeie nuus oor te dra dat Jesus tóg die Messias is, lewer Jesus ‘n getuienis oor Johannes. Inderdaad was hy ‘n baie besonderse man, maar waaroor dit…

20 August, 2021
Lukas 7:18-23 Het jy al ooit getwyfel in jou geloof? Het die gedagte al ooit deur jou kop geflits, dat hierdie hele “Godsdiens-storie” dalk net iets in ons koppe is? Ek lees eendag ‘n beriggie van ‘n nuwe gier in…

19 August, 2021
Lukas 7:1-17 Die nuus van Jesus se genesingskrag het al verder en verder versprei, totdat dit uiteindelik ook die kwartiere van die Romeine bereik het. Na Jesus se groot bergpreek is Hy terug na Kapernaum, waar hulle een oggend ‘n…

18 August, 2021
Lukas 6:46-49 ‘n Jong paartjie het in die jare sewentig vir hulle ‘n huis met ‘n uitsig oor die wye oseaan aangeskaf in Ballito. As jy Ballito ken, sal jy weet dat huise met daardie soort uitsig hoog teen die…

17 August, 2021
Lukas 6:39-45 Soos jy seker al agtergekom het, is ek lief daarvoor om waarhede tuis te bring deur middel van storietjies, veral stories oor die Bos. Dis iets wat my baie na aan die hart lê. Wel, ek moet erken…

16 August, 2021
Lukas 6:27-38 Oudio Wat beteken Bybelse Liefde? In kort is dit ware omgee, uit die hart uit sowel as prakties. Is dit beperk tot jou gesin, familie, vriende, mede-gelowiges? Die eise wat Jesus in vanoggend se Skrifgedeelte stel, plaas ons…

13 August, 2021
Lukas 6:20-26 Oudio Jesus gaan sit teen die hang van ‘n berg. Onderkant Hom drom ‘n reuse skare saam. Hy beduie vir hulle om te gaan sit, en dan sak ‘n doodse stilte toe as Jesus begin om Sy beroemde…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Verraad in die Nag
30 October, 2026
Getsemane
29 October, 2026
Die Wingerdstok
28 October, 2026
Die Paasmaal
27 October, 2026
Voorberei vir die Dood
26 October, 2026