3 October, 2019
2 Korintiërs 12:1-10 Ek het eenmaal ‘n “vervoering” beleef. Dit was 26 Desember 2003. Ons was baie vroeg die oggend op pad van Ballito na die Laeveld deur Zoeloeland. Daar beleef ek ‘n gevoel, ‘n wegvoering - noem dit wat…
2 October, 2019
2 Korintiërs 11:16-33 Paulus was ‘n baie ernstige man. Dis nie dat hy nors of onvriendelik was nie, maar ernstig in die dinge van die Evangelie. Vir hom was daar net één manier, en dit was die regte manier, volgens…
1 October, 2019
2 Korintiërs 11:1-15 Sendelinge word gereeld gekritiseer vir hulle lewenswyse. Wanneer ‘n sendeling eers wegraak daar in die vreemde tussen hordes heidene wat dikwels krepeer van die ellende, is dit so maklik om totaal van hulle te vergeet. Dit is…
30 September, 2019
2 Korintiërs 10:7-18 Die twee rugbyspanne draf op die veld en gluur mekaar in die oë. Die Rooikatte is vol vertroue dat hulle hierdie wedstryd kan wen, hulle het immers hard gewerk om te kom waar hulle is, en hulle…
30 September, 2019
2 Korintiërs 10:7-18 Die twee rugbyspanne draf op die veld en gluur mekaar in die oë. Die Rooikatte is vol vertroue dat hulle hierdie wedstryd kan wen, hulle het immers hard gewerk om te kom waar hulle is, en hulle…
27 September, 2019
2 Korintiërs 10:1-6 Voor 'n groot kerkvergadering neem ek my eenmaal voor om ‘n paar dinge te sê wat my grief: “Ek sal reguit sê wat my pla. Hierdie saak moet reggestel word!” Toe die vergadering egter aanbreek, begewe my…
26 September, 2019
2 Korintiërs 9:1-15 Voel jy dalk ‘n bietjie ongelukkig oor die dagstukkie wat ek twee dae gelede gestuur het oor die gee van offergawes aan die Here? Ongelukkig is dit só dat sommige kerke hulle lidmate “mislei” deur hulle te…
25 September, 2019
2 Korintiërs 8:16-24 Plegtig word die groep van 34 weggestuur na 'n uitreik in Mosambiek. 'n Klein Indiërgemeente in Shakaskraal organiseer die uitreik elke paar maande. ‘n Klompie lidmate van ons eie gemeente gaan saam, asook 'n Baptiste gemeente in…
23 September, 2019
2 Korintiërs 8:1-15 Ons gemeente se finansies was in ‘n benarde toestand. Die segsman oor finansies kry toe die onbenydenswaardige taak om vir die gemeente te sê dat daar nie genoegsame fondse is om ons verpligtinge na te kom nie…