Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

29 September, 2017
Matteus 28:1-15 Ons het gekom by die laaste hoofstuk van Matteus. Dit is moontlik die laaste hoofstuk in sy verhaal, maar beslis nie die einde nie! Terselfdertyd is dit ook die eerste hoofstuk van ‘n splinternuwe verhaal. Hierdie is ‘n…

28 September, 2017
Matteus 27:57-66 Jesus het gesterf. Matteus noem dit nie so pertinent nie, maar uit sy skrywe is dit baie duidelik. Die ander Evangelies beskryf hoe Hy die laaste asem uitblaas en hoedat die soldaat die spies in Sy sy druk…

27 September, 2017
Matteus 27:45-56 Uit alle oorde word Jesus gespot, beledig, uitgejou - die soldate, die Joodse leiers, die volk, selfs Sy mede-gekruisigdes. Dit gaan aan totdat dit naderhand oorverdowend deur Hom skreeu dat Hy totaal verlate is. Waar is Sy dissipels?…

26 September, 2017
Matteus 27:32-44 Wat is die grootste gebeurlikheid in die ganse menslike geskiedenis? Sommige sal dalk reken dat dit die verskriklike vloed was wat die ganse menslike geslag uitgewis het, buiten die paartjies wat in Noag se ark oorgebly het. Ander…

22 September, 2017
Matteus 27:26-31 Pilatus het Jesus laat gésel. Dit was ‘n afgryslike straf! Die instrument wat hulle hiervoor gebruik het, was ‘n stok met drie leer-riempies. Aan die punte van hierdie rieme is stukkies yster of tin vasgemaak. Die persoon wat…

21 September, 2017
Matteus 27:11-26 Onder die Romeinse bewind kon die Joodse Raad nie die doodstraf oplê nie. As hulle iemand ter dood wou laat veroordeel, moes hulle ‘n versoek aan die Romeinse regering rig, en dié kon dan besluit of hulle versoek…

20 September, 2017
Matteus 27:1-10 Dit was vroeg oggend toe die Joodse Raad met Jesus klaar was. Nee, eintlik was hulle nog gladnie klaar nie! Hulle het Hom soos ‘n gevaarlike misdadiger geboei en Hom na die goewerneur, Pilatus se paleis geneem, sowat…

19 September, 2017
Matteus 26:69-75 Jesus is na die Hoëpriester se huis geneem om verhoor te word. Petrus is die enigste “brawe” dissipel wat dit naby die verhoor waag, nadat hy die soldate op ‘n veilige afstand gevolg het. Intussen gaan die verhoor…

18 September, 2017
Matteus 26:57-68 Nadat Jesus gevange geneem is, is Hy na die Hoëpriester se huis toe geneem vir Sy verhoor deur die Joodse Raad. Petrus is die enigste van die dissipels wat dit daar naby waag. Hy volg die geselskap van…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Vergifnis
19 April, 2024
Entoesiasme
18 April, 2024
Wedloop van die Lewe
17 April, 2024
Die Here se Bevel
16 April, 2024
Die Woord
15 April, 2024