9 February, 2023
1 Samuel 16:1-11 VIDEO * OUDIO “Isai, is dit ál jou seuns hierdie?” Israel was besig om af te stuur op ‘n ramp, want die land se heel eerste koning, Saul, het nie volgens God se voorskrifte regeer nie. As…
8 February, 2023
Rigters 7:8-25 VIDEO * OUDIO Gideon staan verslae. By hom is slegs driehonderd beangste manne. “Hoe gaan ons ou paartjies die oormag van die Midianiete aanvat?” Oorkant die vallei staan die tente van die vyand opgeslaan. Oral waar die oog…
7 February, 2023
Rut 4:13-22 VIDEO * OUDIO Boas het met Rut getrou. Kort en kragtig gee die skrywer van die Rut-verhaal slegs die héél belangrikste feite. Maar moenie glo dat dit so eenvoudig gebeur het nie! Rut was ‘n Moabitiese meisie. In…
6 February, 2023
Josua 2:1-24 VIDEO * OUDIO In die kamp van Israel is alles in rep en roer: “Ons trek!” Intussen is Josua hard besig om die inval te beplan. Hy besluit dat mens mos nie sommer so blindelings in 'n vyandige…
3 February, 2023
Josua 1:1-18 VIDEO * OUDIO “Ek sal by jou wees.” Is dit nie die mees bemoedigende woorde wat jy ken nie? Jeremia het daardie versekering van die Here gekry toe hy sy moeilike opdrag moes gaan uitvoer (Jeremia 1:8). Jesus…
2 February, 2023
Eksodus 3:7-22 VIDEO * OUDIO Moses staan kaalvoet op die brandende woestynklippies in vrees en bewing voor God teen die hange van die berg Horeb. Sy gesig is bedek, want hy is te bang om God te aanskou, dié God…
1 February, 2023
Eksodus 3:1-7 VIDEO * OUDIO Die prins uit Egipte, Moses pas skape op! Vernederend! Jare later is die grootste koning in die geskiedenis van Israel, Dawid, óók aanvanklik ‘n skaapwagter. Inderdaad ‘n nederige werk! Maar hier eindig dit óók nie…
31 January, 2023
Genesis 46 VIDEO * OUDIO Jakob (oftewel Israel) is so opgewonde soos ‘n klein seuntjie op pad Margate toe. “Josef leef!” Hy kan net nie ophou dans en sing nie. “My seun, Josef leef sowaar. En hy heers oor die…
30 January, 2023
Genesis 37:12-36 VIDEO * OUDIO Die verhoog word opgestel vir ‘n toneelstuk propvol intriges. Net - dit is nie ‘n toneelstuk nie, maar ‘n verhaal met regte mense, en dit laat jou hare regop staan! In die hoofrol, die snuiter…