22 November, 2024
Handelinge 20:13-38 VIDEO | OUDIO Wat dryf ‘n mens om soms ‘n ding te doen wat uiters gevaarlik is ter wille van iemand anders? Die bekende verhaal doem skielik by my op van Racheltjie de Beer, die meisietjie wat haar…
21 November, 2024
Handelinge 20:1-12 VIDEO | OUDIO As ‘n mens jonk en vol lewe is, wil jy mos alles op een dag probeer inpas. Nou is ek beslis nie heeltemaal meer so jonk nie maar in my prille jeug het ons jongklomp…
20 November, 2024
Handelinge 19:21-40 VIDEO | OUDIO In Efese, so vertel Lukas, neem Paulus ‘n besluit wat nie alleen sy sendingprogram nie maar sy hele lewensloop dramaties beïnvloed. Hy besluit om ‘n besoek te bring aan Jerusalem. Sy plan was om op…
19 November, 2024
Handelinge 19:11-20 VIDEO | OUDIO Die vraag wat baie gelowiges dikwels met groot huiwering vra, is of daar werklik sulke goed soos bose geeste of magte is? Kan hulle jou lewe oorneem of beset? Is dit nie dalk net pure…
18 November, 2024
Handelinge 19:1-10 VIDEO | OUDIO Paulus het na sy kort besoek aan Antiogië weer vertrek na die sendingveld. In 52nC kom hy in Efese aan, die doel van sy besoek, om die gelowiges daar te versterk. Tydens sy vorige besoek…
15 November, 2024
Handelinge 18:18-28 VIDEO | OUDIO Na 'n lang en emosionele gegroetery, vertrek Paulus, Akwila en Priscilla na die hawestad Kenchree. Wanneer hulle daar aankom, het Paulus 'n versoek: “Akwila, my broer, ek wil jou 'n guns vra: skeer asseblief my…
14 November, 2024
Handelinge 18:12-18 en Galasiërs 6:11-18 VIDEO | OUDIO Paulus se sekretaris het dalk gedink dat hierdie sommer 'n gewone ou briefie sou wees wat binne 'n uur of twee klaar geskryf sou wees, maar hy het hom gruwelik misgis met…
13 November, 2024
Handelinge 18:7-11 asook Galasiërs 1:1-3 VIDEO | OUDIO Paulus en sy twee medewerkers se moraal is maar baie laag want niks wat hulle doen lewer resultate nie. En dis veral die feit dat die Jode hulle boodskap verwerp wat hulle…
12 November, 2024
Handelinge 18:1-6 VIDEO | OUDIO Nota: Wat ek in hierdie dagstukkie skryf, staan nie pertinent in Handelinge opgeteken nie maar ons kan uit ander bronne aannames maak dat dit waarskynlik korrek is. Akwila en sy dierbare vrou Priscilla is twee…