30 April, 2026
Handelinge 11:19-26 VIDEO | SPOTIFY Toe Saulus op 25-jarige ouderdom sy Damaskuservaring gehad het, was hy 'n skrander jong man, propvol entoesiasme en energie, en hy wou die wêreld nét daar en dan verander. Hy het immers ál hierdie kosbare…
29 April, 2026
Handelinge 9:26-31 VIDEO | SPOTIFY Na sy Damaskuservaring is Saulus nou vuur en vlam vir die Evangelie. Hy wil nou gaan regmaak waar hy oral verbrou het, en terselfdertyd wil hy daardie wonderlike Evangelie wat hy so pas ontdek het…
28 April, 2026
Handelinge 9:10-25 VIDEO | SPOTIFY Talle mense, selfs gelowiges, worstel nes Paulus met die vraag, of hulle ooit besig is om te doen wat God se wil is. Is hulle ooit waarlik kinders van die Here? Ek het oor die…
24 April, 2026
Handelinge 9:1-9 VIDEO | SPOTIFY Damaskus - sal hy ooit Damaskus kan vergeet? Nee, hy wíl dit nóóit, óóit vergeet nie, al was dit so 'n traumatiese ervaring! Alles het begin daardie middag laat net voordat hulle die stad sou…
23 April, 2026
Handelinge 5:17-42 Lees ook Hand. 8:1-25 asook Hand. 9:1,2 VIDEO | SPOTIFY Saul, oftewel Saulus soos hy genoem word in Latyns, is baie tevrede met die teregstelling wat so pas plaasgevind het. Miskien sal dit hierdie mense laat dink en…
22 April, 2026
Handelinge 6 en 7 VIDEO | SPOTIFY Twee jaar het verloop sedert daardie droewige dag toe Simon-Petrus die verlamde man laat loop het. Vir twee jaar lank loop Saul rond met 'n woede in hom wat besig is om sy…
21 April, 2026
Handelinge 2 en 3 VIDEO | SPOTIFY Saul is 'n baie bekommerde jong man. Hy is 23 jaar oud, in die fleur van sy lewe, en hy voel asof hy die hele wêreld kan aanvat, veral nou dat hy sy…
20 April, 2026
Handelinge 21:37-22:5 VIDEO | SPOTIFY Die jong Saul het so pas dertien geword. Hy bewe van opgewondenheid maar terselfdertyd klap sy knieë onbedaarlik teenmekaar van angs waar hy in die sinagoge staan voor 'n klomp manne wat hom nors aangluur…
17 April, 2026
Inleiding oor Paulus VIDEO | SPOTIFY Daar is vir my twee persone in die Nuwe Testament wat uitstaan bo al die ander. Die een is Petrus, die Rots. Die ander een is daardie groot sendeling en skrywer, Paulus. Hy kan…