Dagstukkies



17 June, 2021
Galasiërs 1:1-5 Video Oudio Dink jy ooit wat jy sê wanneer jy iemand groet? Dit is dikwels sommer ‘n formaliteit wat so vinnig moontlik afgehandel moet word, want dit het nie rêrag betekenis nie. Maar hoe belangrik is ‘n groet…

15 June, 2021
Inleiding Video Oudio Hoe seker is jy dat jou saak met God reg is? As jy vandag voor die hemelpoorte te staan sou kom, is jy doodseker dat jy binnegelaat sal word? Kan ‘n mens óóit seker wees dat jy…

14 June, 2021
Handelinge 16:11-40 Video Audio Van Troas af neem Paulus en Silas ‘n skip oor die Egeïse see. Voor hulle lê die Europese vasteland. Dit moes seker vir Paulus ‘n groot oomblik gewees het toe hy voet aan wal sit in…

11 June, 2021
Handelinge 18:1-28 Video Audio “Groete vir Priscilla en Akwila, my medewerkers in Christus Jesus wat hulle lewens vir my gewaag het. Dit is nie net ek wat hulle dankbaar bly nie, maar ook al die gemeentes onder die heidennasies. Groete…

10 June, 2021
Handelinge 9:32-43 Video Audio Ons nader nou die einde van ons reeks oor vroue uit die Bybel. Daar is egter nog drie vroue waaroor ek graag wil gesels. Die eerste se naam is Tabita, ‘n vrou wat goud werd was…

9 June, 2021
Markus 5:21-34 Video Audio Sy voel skuldig en sy bewe van angs as sy deur die skare beur. Gelukkig herken niemand haar nie, anders is dit klaarpraat met haar! Alles het twaalf jaar gelede begin, toe haar maandelikse siklus wat…

8 June, 2021
Johannes 4:19-30 Video Audio Jesus het ‘n groot risiko geneem: as Jood was dit in die eerste plek ongehoord dat Hy met ‘n Samaritaanse vrou ‘n gesprek sou aanknoop. Mense sou Hom daaroor minag. En die feit dat haar reputasie…

7 June, 2021
Johannes 4:1-18 Video Audio Ek sien eenmaal ‘n beriggie in die koerant, dat Liz Taylor op trou staan. “Wonderlike nuus!” sou ‘n mens mos sê van enige huwelik-in-wording. Maar nee, in haar geval was dit stokou nuus! Dit was toe…

4 June, 2021
Lukas 8:1-3 Video Audio Om die Evangelie te verkondig is nie kinderspeletjies nie, veral as jy dag-vir-dag, van vroegoggend tot laataand omring en verdruk word deur ‘n skare wat dikwels baie duisende beloop, en elkeen soek jou persoonlike aandag. Dan…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026