Dagstukkies



18 May, 2021
Lukas 2:8-20 Video Audio Maria lê in haar hooi-bed met ‘n salige glimlag op haar gesig, haar Baba aan die bors, terwyl Josef ‘n riel doen in die stowwerige stal van pure opgewondenheid. Hulle vreugde ken géén einde nie! Hulle…

17 May, 2021
Lukas 2:1-7 Video Audio Maria se emosies maak amok – die een oomblik wil sy huppel en sing van opgewondenheid, en die volgende huil van frustrasie en angs. Sy is opgewonde omdat sy die Messias in haar binneste dra, maar…

14 May, 2021
Lukas 1:26-56 Video Audio Byna 500 jaar het verloop sedert Ester. Die toneel skuif nou na ‘n jong meisie met die naam Maria. Soos die gewoonte in daardie jare is sy skaars veertien jaar oud, en verloof aan die skrynwerker…

13 May, 2021
Matteus 28:16-20 Video Audio In die laaste paar verse van Matteus se inspirerende boek, verkeer ons saam met die elf dissipels op ‘n berg by Galilea. Jesus het hulle daarheen gestuur en hulle kan sommer aanvoel dat hier iets baie…

12 May, 2021
Ester 7-10 Video Audio Wanneer Ester die bom laat bars, dat iemand beplan om haar en haar hele volk uit te roei, is Koning Ahasveros geskok: “Wie sou so ‘n verskriklike ding wou doen?” hyg hy. En dan wys Ester…

11 May, 2021
Ester 6 en 7 Video Audio Koning Ahasveros lê en rondrol op sy bed - daar is iets wat hom pla, maar hy kan net nie sy vinger daarop lê nie. Dan skielik sit hy regop. Hy weet presies wat…

10 May, 2021
Ester 5 en 6 Video Audio Ook Ester sonder haarself af, en met vas en gebed berei sy haarself voor vir die belangrikste afspraak van haar lewe. Tot dusver was haar lewe as koningin van die magtige Persiese Ryk een…

7 May, 2021
Ester 3 en 4 Video Audio Haman is woedend wanneer hy verneem dat Mordegai weier om voor hom te buig: “Ek gaan ál die Jode uitroei!” Een enkele persoon se weiering om aan hom eer te bewys, word opgeblaas tot…

6 May, 2021
Ester 2:20-3:6 Video Audio Ester is nou die koningin van die magtige Persiese Ryk. Sy knyp haarself om doodseker te maak dat dit nie alles maar net ‘n droom is nie. Van ‘n huis waar sy in armoede gedompel was…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026