5 May, 2021
Ester 2:8-10 Video Audio Ester se mond hang onbeskaamd oop wanneer sy die stad Susan binne loop. Oral waar sy kyk staan daar groepies jong meisies rond, almal haar ouderdom. En die een wil mooier wees as die ander! ‘n…
4 May, 2021
Ester 1:9-2:7 Video Audio Soms voel dit asof jy oorweldig word omdat jy tot ‘n minderheidsgroep behoort. Die lot van baie vroue is dat hulle bloot as eiendom beskou word! In die koninkryk van Persië is daar egter ‘n vrou…
3 May, 2021
Ester 1:1-8 Video Audio In ‘n wêreld waar die magtige manne die septer geswaai het, was dit soms ‘n vrou wat die gang van die geskiedenis omgeswaai het. Een so ‘n vrou was Ester. Baie jare het verby gegaan sedert…