19 April, 2021
Rigters 4:1-14 Video Audio Simson was nie die enigste Rigter in die tyd voor die konings nie - daar was ‘n hele klomp van hulle. Hulle hoofdoel was om leiding te gee aan die verskillende stamme, wat op daardie stadium…
16 April, 2021
Josua 2:1-24 Video Audio 500 Jaar gaan verby voor ons die volgende vrou ontmoet. In die kamp van Israel is alles in rep en roer: “Ons trek!” is die woord op almal se lippe. Die Jordaanrivier wink vir hulle om…
15 April, 2021
Genesis 29:31 - 30:24 Video Audio Ragel het uiteindelik Jakob se vrou geword, maar teen wát ‘n prys! Jakob se bedrog teenoor sy broer en sy pa het ernstige gevolge gehad. Dit het die gesin uitmekaar geskeur. Dit het veroorsaak…
14 April, 2021
Genesis 29:12-30 Video Audio Wanneer Jakob vir Rachel ontmoet, hardloop sy vinnig terug om vir Pa Laban te vertel van die ontmoeting. Jakob staan nog en wonder oor hierdie verleidelike skaapwagtertjie, toe ‘n stokou man reguit na hom toe aangehardloop…
13 April, 2021
Genesis 29:1-12 Video Audio Rebekka het haar prins gekry, en sy en Isak is gelukkig getroud. Maar alles was nie al die pad maanskyn en rose nie. Alles het begin toe Rebekka swanger raak. Toe die groot dag van haar…
12 April, 2021
Genesis 24: 59-67 Video Audio Wanneer Rebekka die kameel bestyg, dwing daar twee kontrasterende gedagtes deur haar kop: Opgewondenheid aan die een kant oor die groot avontuur wat op haar wag en natuurlik haar prins wat daar vir haar staan…
9 April, 2021
Genesis 24:9-27 Video Audio Dertig jaar het verbygegaan nadat daardie klein seuntjie in Abraham en Sara se tent gebore is. Jare wat beslis nie sonder drama was nie, want in hierdie tyd moes Abraham God se “onmoontlike” opdrag uitvoer om…
8 April, 2021
Genesis 21:1-21 Video Audio Daar heers ongekende vreugde in die Abraham-huishouding. Voor die toegeknoopte tent stap Abraham ongeduldig op en af: “Hoe lank nog?” Maar al wat hy kry is ‘n niksseggende antwoord daar van binne. Hy hoor hoe sy…
7 April, 2021
Genesis 16:7-16 Video Audio Abram se besluit om ‘n tweede vrou in sy lewe toe te laat, het hom duur te staan gekom. Die blote feit dat dit oorspronklik Sarai se voorstel was, het géénsins die saak verbeter nie. Die…