Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

6 April, 2021
Genesis 16 Video Audio Dit is alreeds tien jaar wat Abraham en Sara die belofte van die Here in hulle harte dra - die belofte van ‘n groot nageslag. Abraham is 85 en Sara 75. Abraham het so pas bevestiging…

3 April, 2021
1 Samuel 1:19-28 Video Audio Nege lang, maar opgewonde maande het verbygegaan nadat Hanna agtergekom het dat sy swanger was. Almal in Rama het geweet dat die onmoontlike besig was om met haar te gebeur, en natuurlik het Hanna gestraal…

2 April, 2021
‘n Paasoordenking vir Goeie Vrydag Louis Nel Video Oudio Op ‘n afstand het ek Hom gevolg, my Meester. Ek het my gesig bedek sodat niemand my herken nie. Ek was skaam, kwaad vir myself omdat ek Hom daardie vorige nag…

1 April, 2021
Genesis 12:4-20 Video Audio ‘n Nuwe land het nuwe uitdagings, so het Sara baie gou agtergekom. Abraham en Sara het skatryk geword in die vrugbare Haran. Toe die opdrag van die Here kom dat hulle moes trek, het hulle reeds…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026