18 October, 2019
Psalm 42 September 2008. Voor my strek ‘n woud van kaal boomstamme en takke sonder blare. Barre, sonverskroeide grond en klippe waar eens ‘n wuiwende grasveld gelewe het. As ek my oë so oor die veld laat gaan, sien ek…
17 October, 2019
Psalm 8 Dis nag in die Bos, in Marloth Park in die Laeveld. Ek en Mosbolletjie sit knoes by ‘n kampvuurtjie wat gesellig knetter en ‘n warm gloed versprei rondom ons. Ver weg “oemf-oemf” ‘n leeu se sonore basstem. Sy…
16 October, 2019
Psalm 1 “Dit gaan goed met die mens wat….” So begin die eerste Psalm. Wanneer gaan dit werklik goed met jou? Meeste mense dink dat dit baie goed gaan wanneer jou finansies klopdisselboom is en jy meer geld het as…
15 October, 2019
Psalm 139 Klein Jannie en Sannie het vir Oupa en Ouma op die plaas gaan kuier. Oupa besluit om vir Jannie iets nuut te leer, iets uit sy eie kinderdae. Toe maak hy vir hom ‘n slingervel. Jannie word veld…
14 October, 2019
Psalm 139 Pyn en swaarkry is deel van ons wêreld. Dikwels sien ons mense teen die grond lê. Ons sien egter ook dikwels hoe hulle opgetel word. Ons leef in ‘n wêreld waar ‘n verwoeste kerkgebou wonderbaarlik herstel kan word…
11 October, 2019
Psalm 139 Adelaide is ‘n dorpie in die skilderagtige Oos-Kaap, halfpad tussen Queenstown en Grahamstown. Dié dorpie het as ‘n militêre buitepos ontstaan in die middel van die 19de eeu in die tyd van die Grensoorloë. Later het dit ‘n…
10 October, 2019
Psalm 23 Gister het ons gesien dat Psalm 23 ‘n belydenis is, eerstens van iemand vir wie die Here tye van rus en vrede gegee het. Maar ook van iemand wat ervaar dat God rigting en betekenis in sy lewe…
9 October, 2019
Psalm 23 Ons moet meer lees in Psalm 23 as net 'n prentjie van Dawid se grootword jare. Dit is eerder die versugting van iemand se diep gewortelde belewing van die Here. Jy beleef God eers waarlik só wanneer jy…
8 October, 2019
Psalm 23 Ek het nog altyd 'n prentjie in my kop gehad van Dawid: die jong rooikop skaapwagtertjie met sy slingervel en lier wat in golwende groen heuwels sy troppie skape oppas. Dit is die prentjie wat Kinderbybels ons gewoonlik…