7 October, 2019
2 Korintiërs 13:1-13 Baie jare gelede nooi ‘n sendeling my eendag om saam met hom ‘n Hindoe fees by te woon. Dit is nou nie eintlik my gewoonte om by sulke feeste rond te hang nie, en ek wil dit…
4 October, 2019
2 Korintiërs 12:11-21 Dit was die jaar 1933, vir duisende Suid-Afrikaners ’n blye dag toe die Bybel vir die heel eerste keer in ons moedertaal, Afrikaans gelees kon word. Nou kon ons die Woord lees in ’n taal wat ons…
3 October, 2019
2 Korintiërs 12:1-10 Ek het eenmaal ‘n “vervoering” beleef. Dit was 26 Desember 2003. Ons was baie vroeg die oggend op pad van Ballito na die Laeveld deur Zoeloeland. Daar beleef ek ‘n gevoel, ‘n wegvoering - noem dit wat…
2 October, 2019
2 Korintiërs 11:16-33 Paulus was ‘n baie ernstige man. Dis nie dat hy nors of onvriendelik was nie, maar ernstig in die dinge van die Evangelie. Vir hom was daar net één manier, en dit was die regte manier, volgens…
1 October, 2019
2 Korintiërs 11:1-15 Sendelinge word gereeld gekritiseer vir hulle lewenswyse. Wanneer ‘n sendeling eers wegraak daar in die vreemde tussen hordes heidene wat dikwels krepeer van die ellende, is dit so maklik om totaal van hulle te vergeet. Dit is…