Dagstukkies



15 September, 2017
Matteus 26:47-56 Die slottoneel in Getsemane is een gevul met geweld. ‘n Klomp mense daag met swaarde en stokke op en gryp Jesus. Een van Jesus se dissipels kap ‘n slaaf se oor af. Nogtans is die blywende indrukke wat…

14 September, 2017
Matteus 26:31-46 Jesus se dissipels het begin besef wat hier aan die gebeure is. Hulle Meester sou gevange geneem word! Het hulle nie immers tog sélf gesien hoedat Judas bleek word toe Jesus vir hom sê dat hy die verraaier…

13 September, 2017
Matteus 26:26-30 ‘n Doodse, heilige stilte sak oor die kerk toe. Elkeen is besig met sy eie gedagtes. Die diakens is besig om die brood uit te deel. “Jesus se liggaam”, maal dit deur my gedagtes, “Sy liggaam wat vir…

12 September, 2017
Matteus 26:17-25 Paasfees het aangebreek. Vir die Jode was hierdie ‘n hoogtepunt op die kalender, en elke jaar naastenby in April is hierdie groot fees gevier. Dit het ook saamgeval met die fees van die ongesuurde brood wat oor ‘n…

11 September, 2017
Matteus 26:1-16 Die finale hoofstuk van Jesus se lewe as mens op aarde het aangebreek. Geruime tyd al probeer die Joodse leiers op enige denkbare manier om Hom vas te trek, maar elke keer word hulle planne in die wiele…

8 September, 2017
Matteus 25:31-46 Die wederkoms van Jesus breek aan, en nou weet elkeen op aarde dat hierdie Jesus-stories nie maar net stories was nie maar dat dit die waarheid was. Al die mense van die aarde staan daar bymekaargetrek, maar hulle…

7 September, 2017
Matteus 25:14-30 Wil jy nou rêrag vet pret hê in jou gemeente? Hou dan een Saterdag ‘n talenteveiling. Die ding werk so: Vra vir mense wat bereid is om hulle talente beskikbaar te stel. Dit kan basies enigiets wees! Hoe…

6 September, 2017
Matteus 25:1-13 Jesus vertel die aangrypende storie van die tien meisies wat tot laat in die nag gewag het vir die bruidegom om sy opwagting by ‘n bruilof te maak. Daar is ‘n paar vrae wat jy onwillekeurig vir jouself…

5 September, 2017
Matteus 24:32-51 Het jy al ooit tyd deurgebring in die Laeveld gedurende Septembermaand? Lente in die Laeveld is ‘n baie spesiale tyd. In ‘n sekere sin is dit ‘n hartverskeurende tyd, want eintlik is dit nog die laaste stuiptrekkings van…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026