17 November, 2022
1 Petrus 2:1-3 VIDEO * OUDIO Dis in die laat negentigs en hoogsomer in die Laeveld, waar ek en Mosbolletjie soos twee uitgespande donkiekarre op die boshuisie in Marloth Park se stoep sit. Die gras staan geil en die bome…
16 November, 2022
1 Petrus 1:22-25 VIDEO * OUDIO Hoe behoort jou lewenswyse te verander nadat jy die dag wedergeboorte ervaar het? Eenvoudig: jy moet daarna begin streef om te lewe soos God wil hê dat jy moet leef! Ons ry een oggend…
15 November, 2022
1 Petrus 1:17-21 VIDEO * OUDIO In 2016 word ek afgevaardig na die Algemene Sinode vergadering in Port Elizabeth. Ek het my oor ‘n mik geskrik toe ek die nuus kry, want ek was nie sulke hoë vergaderings gewoond nie…
14 November, 2022
1 Petrus 1:10-12 VIDEO * OUDIO My skoondogter Claudette skakel my eendag. Sy is betrokke by Tembe Olifantpark, en hulle het ‘n ou probleempie. Daar moes dringend kosvoorraad daarheen geneem word van Durban af, en die persoon wat dit gewoonlik…
11 November, 2022
1 Petrus 1:3-9 VIDEO * OUDIO Goud is ‘n wonderlike ding! Ek was maar ‘n jong seun toe ek in groot verwondering by die Randse Paasskou onder in ‘n “myn” sit en kyk het hoe hulle goud bewerk. Eers word…
10 November, 2022
1 Petrus 1:1,2 (Die 2020 vertaling word deurgaans gebruik) VIDEO * OUDIO Vir die gelowiges was dit bitter moeilik. Almal het teen hulle gediskrimineer en hulle verstoot. Baie gelowiges was só verpletter deur die samelewing waarin hulle gewoon het, dat…
9 November, 2022
Markus 16:9-20 VIDEO * OUDIO Ons het gekom aan die einde van Markus se Evangelie - die héél eerste Evangelie wat geskryf is. Matteus, Lukas en Johannes het eers later gekom. Die laaste stukkie van Markus 16 (vers 9 tot…
8 November, 2022
Markus 16:1-8 VIDEO * OUDIO Dit was die donkerste week óóit in Petrus se lewe. Alles het so mooi begin met daardie onbeskryflike Sondagoggend toe Jesus triomfantlik Jerusalem binnegery het. Die skares mense se vreugdevolle dreunsang, die swaaiende palmtakke. Maar…
7 November, 2022
Markus 15:42-47 VIDEO * OUDIO Jesus se sterwe is sékerlik een van die grootste hoogtepunte in die geskiedenis van die heelal. Daarom moet ons dalk nog ‘n slag daarna kyk - daar is sovéél vrae rondom hierdie gebeurtenis. Gister het…