Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

4 November, 2022
Markus 15:33-41 VIDEO * OUDIO Die ure draal pynlik stadig verby. Drie bittere ure het reeds verbygegaan terwyl Jesus daar hang in ondraaglike pyn, ontbloot aan al die elemente en ontbloot aan die spot van die Romeine en die koggel…

3 November, 2022
Markus 15:21-32 VIDEO * OUDIO Het jy al ooit gewonder presies wat gebeur het tydens ‘n kruisiging in die Bybelse tyd? Dit was seker die wreedste van al die teregstellingsmetodes van daardie tyd. Dit kom al ‘n lang pad, en…

2 November, 2022
Markus 15:15-20 VIDEO * OUDIO Die weermag maak mense gevoelloos en selfs wreed. Ek het al baie stories gehoor wat jou hare laat regop staan, van wat die manne alles aangevang het in hulle weermagjare. Ek was sélf in 1966…

1 November, 2022
Markus 15:1-15 VIDEO * OUDIO Die hoëpriester het gemengde gevoelens wanneer hy vir Jesus na Pilatus stuur. Die veragtelike Romeine het die magte van die Joodse Raad ingekort, sodat hulle byvoorbeeld nie aan iemand die doodsvonnis kan oplê nie, al…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026