Dagstukkies



18 July, 2022
Maleagi 2:17-3:5 VIDEO * OUDIO Maleagi begin hierdie perikoop met ‘n swaar sug: “Julle vermoei die Here met julle woorde!” Ons kan dit amper vertaal met: “Ag bly tog stil, julle pla die Here!” Wat 'n verskriklike ding om te…

15 July, 2022
Maleagi 2:10-16 VIDEO * OUDIO Vanoggend se gedeelte gaan oor 'n baie teer sakie, een wat al baie pyn en hartseer in feitlik elke gelowige se lewe gebring het. Dit gaan oor die huwelik. Nee, dit is nie die huwelik…

14 July, 2022
Maleagi 2:1-9 VIDEO * OUDIO Moenie in diens van die Here probeer staan tensy jy bereid is om die verantwoordelikheid wat daarmee saamgaan ten volle te aanvaar nie. In hierdie perikoop gaan dit oor die priesters. Wat was hulle hoof…

13 July, 2022
Maleagi 1:6-14 VIDEO * OUDIO 'n Seun hét mos respek vir sy pa en natúúrlik respekteer 'n slaaf sy baas! In Maleagi se tyd was dit beslis áltyd die geval - dit was net eenvoudig nie anders nie! Dan vra…

12 July, 2022
Maleagi 1:2-5 VIDEO * OUDIO Die eerste paar verse van Maleagi skok jou want daar word teenstellings gemaak en ongemaklike dinge gesê. In vers 2 kom God met 'n liefdesverklaring: “Ek het julle baie lief.” Maar in dieselde asem sê…

11 July, 2022
Maleagi 1:1 VIDEO * OUDIO Wie het werklik die boek Maleagi geskryf? “Maar natuurlik die profeet Maleagi!” is ons eerste reaksie. Maar dan lees ons die eerste versie in die boek: “'n Profesie. Dit is die woord van die Here…

8 July, 2022
Inleiding tot Maleagi VIDEO * OUDIO Voel jy soms moedeloos? Dalk bitter teneergedruk? Moontlik het iemand of iets jou teleurgestel. Of is jy ontnugter deur ‘n gerespekteerde volksleier wat óók maar voete van klei het of deur iemand wat jy…

7 July, 2022
Kolossense 4:2-18 VIDEO * OUDIO Smaak is ‘n wonderlike ding. ‘n Kêrel vertel my eendag dat terwyl hy gaan sendingwerk doen het in Korea, het iemand eendag vir hom ‘n tradisionele Koreaanse dis gebring wat so warm gegeur was dat…

6 July, 2022
Kolossense 3:18-4:1 VIDEO * OUDIO Ek was vir baie jare 'n tekenaar wat my veral besig gehou het om huise te ontwerp. Dit klink na 'n baie aangename beroep, maar dikwels is dit propvol frustrasies, soos wanneer man en vrou…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026