Dagstukkies



18 January, 2022
Jakobus 3:1-3 VIDEO OUDIO In my prille jeug het ek vuriglik politiek bedryf. Ek was ‘n Nasionalis in murg en been, en politieke vergaderings was vir my opwindend, veral die manier waarop mense mekaar kon slegsê en in die modder…

17 January, 2022
Jakobus 2:14-26 VIDEO OUDIO “Alles, alles is genade, onverdiende guns alleen.” So lui die woorde van ‘n bekende ou kerklied. En dan dink ek by myself: as absoluut alles net genade is, en ek weet dat ek uitverkies en gered…

14 January, 2022
Jakobus 2:1-13 VIDEO OUDIO Die deursnee besoeker aan die Kruger Wildtuin het net een ding in gedagte: “Ons wil leeus sien!” Daai skrikwekkende katte is immers reusagtig-groot en sterk en boonop die koning van die diere. En as hy brul…

13 January, 2022
Jakobus 1:19-27 VIDEO OUDIO Hoe luister ‘n mens? In die eerste plek moet jy kennis neem van dit wat vir jou gesê word. In my geval neem ek dikwels nie eers kennis nie - dit waai sommer by die een…

12 January, 2022
Jakobus 1:19-27 VIDEO OUDIO Het jy al ooit die moeite gedoen om maar net te gaan sit en luister? Eintlik is dit 'n baie moeilike ding om te doen. Toe ek dit die eerste keer probeer het, het ek na…

11 January, 2022
Jakobus 1:12-18 VIDEO OUDIO 'n Klompie jare gelede kuier 'n ou omie en tannie in Satara in die Kruger Wildtuin. Vroegoggend gaan ry hulle om diere te kyk. Laatoggend sien hulle 'n manjefieke ou olifantbul ‘n hele ent van die…

10 January, 2022
Jakobus 1:1-11 VIDEO OUDIO Het jy al ooit in jou lewe noustrop getrek? Ek dink elkeen van ons kan die een of ander verhaal vertel van tye waar dit rêrag swaar gegaan het. Ek en Mosbolletjie was jonk getroud toe…

7 January, 2022
Inleiding tot Jakobus VIDEO OUDIO Met die aanbreek van 2020 het kerkwees totaal verander toe die Covid-pandemie die wêreld tref. Toe ons nie meer kon kerkhou nie, word kerke geforseer om eredienste op Youtube uit te saai. En skielik begin…

6 January, 2022
Lukas 24:50-53 VIDEO OUDIO Ses volle maande het ek en jy hierdie pad gestap wat Lukas met soveel deernis beskryf het. Die verhaal is natuurlik aan my welbekend, en sekerlik vir jou ook, want ons het hierdie boek al talle…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026