5 January, 2022
Lukas 24:36-49 VIDEO OUDIO Kleopas en sy maat het die stukkie pad tussen Emmaus en Jerusalem sekerlik in ‘n rekordtyd afgelê, want die nuus wat hulle aan die ander gelowiges moes oordra, kon net eenvoudig nie wag nie! Almal moes…
4 January, 2022
Lukas 24:13-35 VIDEO OUDIO Wat hou die nuwe jaar vir ons in? Die afgelope twee jaar was maar droewig met die verskriklike pandemie wat ons getref het. En dit lyk nie asof daar ‘n einde aan is nie! Elke keer…
3 January, 2022
Lukas 24:1-12 VIDEO OUDIO Wat ‘n wonderlike gedagte om ‘n splinternuwe jaar mee te begin – Hy het waarlik opgestaan! Ons haak dikwels vas by Jesus se kruisiging en nes die dissipels dink ons ook dat dit die einde van…