Dagstukkies



17 November, 2021
Lukas 21:20-24 VIDEO OUDIO Al ooit gehoor van ‘n stad met die naam Aelia Capitolina? Of dalk el-Quds? As hierdie name vir jou Grieks klink, dan hoef jy nie alleen te voel nie. Albei is name wat gegee is vir…

16 November, 2021
Lukas 21:7-19 VIDEO OUDIO Die jaar 2000 was vir baie mense ‘n skrikwekkende jaar. Terwyl die skares die nuwe jaar met asemrowende vuurwerke, sjampanje en groot gejuig tegemoet gegaan het, was daar ander wat in vrees en bewing gesit en…

15 November, 2021
Lukas 21:5-6 VIDEO OUDIO In verwondering staar besoekers die ongelooflike geboue aan - watter knap ingenieurswerk het dit nie geverg om hierdie tweeling geboue op te rig nie. Soos twee vingers toring die wêreld handelsentrum in die wolke in, amper…

12 November, 2021
Lukas 21:1-4 VIDEO OUDIO Hulle ou huisie was maar bitter klein, nie eers geverf nie. Daar was nie ‘n kraan in die kombuis wat jy kon oopdraai vir water nie. Hulle het water gaan haal vir skottelgoed (die ou bietjie…

11 November, 2021
Lukas 20:45-47 VIDEO OUDIO Jesus waarsku teen die arrogante Skrifgeleerdes wat hulleself hoogheilig hou. In my geestesoog sien ek daardie deftige, neus-in-die-lug manne en dan dink ek onwillekeurig aan Geelbekneushoringvoëls. Buiten vir spreeus is neushoringvoëls seker die mees prominente voëlspesies…

10 November, 2021
Lukas 20:27-40 VIDEO OUDIO Hoe verskriklik moet dit nie wees as daar nie ‘n opstanding uit die dood sou wees nie? Dan was daar mos niks om voor te lewe buiten om jouself in wêreldsplesier te dompel nie! In die…

9 November, 2021
Lukas 20:20-26 VIDEO OUDIO Die afgelope week se verkiesing het net weereens gewys hoe ons verhouding teenoor die regering lyk. Inderdaad ‘n netelige kwessie! Net die blote noem van die naam van daardie instansie maak meeste van ons al warm…

8 November, 2021
Lukas 20:9-19 VIDEO OUDIO Terwyl Jesus in Jerusalem in angs gewag het op Sy naderende teregstelling, het Hy nie op ‘n hopie gaan sit en jammer voel vir Homself nie. Nee, Hy het elke oomblik aangegryp om die groot skares…

5 November, 2021
Lukas 20:1-8 VIDEO OUDIO Dit was weer een van daardie hyg-na-jou-asem-warm dae in die Laeveld. Uiteindelik sak die son en ek en Mosbolletjie gaan vir ‘n ou lafenissie op die wal van die Krokodilrivier. Ons is gelukkig om ‘n doringboompie…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026