Dagstukkies



16 September, 2020
Hebreërs 13:9-16 Kyk die Video Vandag se onderwerp is ‘n baie eenvoudige een, altans so lyk dit op die oog af. Ons ken almal die gebruike rondom die Nagmaal, en die betekenis daarvan. Wel, dit is wat ons dink, maar…

15 September, 2020
1 Korintiërs 13:1-7 Kyk die Video Engeletale, galmsimbale, het ek nie liefde dan maak ek geraas. Waar is my vriend'likheid, waar my geduld? Daarsonder is ek by liefde in skuld! Grootpraat en afguns en daarby verwaandheid, eie belang soek, o…

14 September, 2020
1 Korintiërs 14:1-25 Kyk die Video Ek sit in die dokter se spreekkamer, druk besig met my eie gedagtes. Die spreekkamer is vol - dit gaan vanoggend ‘n lang wag wees. ‘n Mamma kom in met haar seuntjie. Hy sien…

11 September, 2020
Galasiërs 3:1-6 Kyk die Video Hoe belangrik is ‘n “ervaring met die Heilige Gees”? Met hierdie vraag krap ek dalk vanoggend ‘n byenes oop, want verskillende mense verstaan verskillende dinge onder hierdie term, en sommige mense kan baie warm onder…

10 September, 2020
1 Korintiërs 8:1-13 Kyk die Video Hoe ver strek my Christelike vryheid? Hierdie is ‘n vraag wat elkeen van ons seker alreeds gevra het. Iemand vra my anderdag of ‘n gelowige varkvleis mag eet? Dit word tog baie duidelik in…

9 September, 2020
Openbaring 7:1-8 Kyk die Video Twee-twee kom hulle die straat afgestap, ‘n pakkie pamflette in die hand wat hulle van huis tot huis uitdeel. Hulle klop aan my voordeur, en voordat ek nog ‘n dwars woordjie kan inkry, vra hulle…

8 September, 2020
Johannes 1:29-34 Kyk die Video Uit Händel se asemrowende Paaskantata, “Die Messias,” weerklink vanoggend die aangrypende lied: “Behold: The Lamb of God!” Dáár is die Lam van God! Johannes moes ‘n vermoede gehad het wie Jesus waarlik was, want as…

7 September, 2020
Johannes 1:1 Kyk die Video Ons het gesien wat die Ou Testament oor die Goddelikheid van Jesus getuig. Kom ons kyk nou wat in die Nuwe Testament oor Hom staan. Kom ons begin by die laaste Bybelboek, Openbaring waar God…

4 September, 2020
Johannes 1:1 In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. Die Jehovah's Getuies beweer dat Jesus nie God is nie. Hoe hanteer ons dit wanneer ons hiermee gekonfronteer word…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026