17 June, 2026
Romeine 4-7 Paulus stort in hoofstuk 4 sy hart uit teenoor sy broers en susters in Rome wat hy nog nooit eers gesien het nie en in vers 7 haal hy aan uit Psalm 32: “Gelukkig is hulle wie se…
15 June, 2026
Romeine 1-3 Dit is maar bitter koud in Korinte, en Paulus gaan net buitentoe as dit nie anders kan nie. Om aan die lewe te bly, bedryf hy sy tentmakery. En tussendeur leef hy sy jarelange droom uit om met…
12 June, 2026
Handelinge 20:1-3 en Romeine 1:1 In Masedonië is daar 'n geniepsige byt in die lug as die winter vinnig die wêreld in 'n ysige plek verander. Paulus vertrek suid na Agaje, oftewel Griekeland, waar die weer darem effens warmer is…
11 June, 2026
2 Korintiërs 1-9 Oor die volgende week of wat benut Paulus sy tyd om die brief aan die gemeente in Korinte te skryf, en Timoteus het die taak om Paulus se gedagtes op papirus neer te pen. Terloops, waarop was…
10 June, 2026
2 Korintiërs 1:1-11 Die paar rustige dae op die skip oor die Egeïese see, doen Paulus die wêreldse goed. Met nuwe moed en ywer sit hy voet aan wal in Masedonië, waar hy met ope arms ingewag word deur Timoteus…
9 June, 2026
Handelinge 19:21-20:1 VIDEO | SPOTIFY Na 'n baie lang brief aan die gemeente in Korinte, sê Paulus, tot groot verligting van Sostenes sy sekretaris, uiteindelik “Amen.” Intussen het hy solank vir Timoteus na Korinte gestuur om die gemoedere daar te…
8 June, 2026
Handelinge 19:11-20 VIDEO | SPOTIFY Paulus is algemeen bekend as die grootste sendeling van alle tye. Hy was 'n kookwater prediker en redenaar, en hy was die instrument om talle mense na Jesus te lei. Boonop was hy ook 'n…
5 June, 2026
1 Korintiërs 1:4-17 VIDEO | SPOTIFY Paulus rig die brief aan die gemeente van God in Korinte. “Ek dink jy moet vir my nog ’n sinnetjie invoeg by die aanhef. Hierdie brief gaan opslae maak, en dalk gaan baie meer…
4 June, 2026
1 Korintiërs 1:1,2 VIDEO | SPOTIFY Paulus is ontsteld: hy het so pas 'n berig ontvang uit Korinte, dat dinge daar nie baie lekker is nie. Daar is gerugte van onsedelikheid, en as hierdie dinge nie in die kiem gesmoor…