13 August, 2025
Daniël 5:17-30 VIDEO | LUISTER Soms neem ons wilde besluite sonder om te dink aan die gevolge wat dit kan inhou. Voordat jy sulke besluite oorweeg, lê dit eers voor God en vra die Heilige Gees om jou te lei…
12 August, 2025
Daniël 5:1-16 VIDEO | LUISTER Nebukadnesar word opgevolg deur koning Belsasar - ‘n man wat gewéét het van partytjie-hou. Hy hou ‘n dinee waarnatoe ‘n duisend van sy top-amptenare uitgenooi was. Natuurlik, soos op elke goeie partytjie, was daar oorgenoeg…
11 August, 2025
Daniël 4:1-37 VIDEO | LUISTER Iemand vertel my van ‘n ontstellende droom wat sy gehad het. Pas nadat sy wakker skrik, lui die telefoon, en toe sy haar swanger dogter se stem hoor, weet sy dat die droom ‘n waarskuwing…
8 August, 2025
Daniël 3:19-30 VIDEO | LUISTER Gister het ons die verhaal gelees van koning Nebukadnesar se reuse goue afgodsbeeld en van die drie Judese manne, Sadrag, Mesag en Abednego wat geweier het om voor die beeld te buig. Selfs toe Nebukadnesar…
7 August, 2025
Daniël 3:1-18 VIDEO | LUISTER Nebukadnesar moes seker maar aan grootheidswaan gely het. Hy wou só graag ’n ou bietjie erkenning kry en hy wou dóódseker maak dat almal - tot in die laaste geslag - hom sal onthou! Hy…
6 August, 2025
Daniël 2:24-49 VIDEO | LUISTER Het jy al by so ‘n situasie in jou lewe gekom, waar jy bid vir leiding om ‘n sekere ding te doen, maar wanneer dit by die uitvoer daarvan kom, dan twyfel jy? Natúúrlik het…
5 August, 2025
Daniël 2:14-23 VIDEO | LUISTER Hier kom moeilikheid, groot, gróót moeilikheid! Generaal Ariog, die hoof van die koninklike lyfwag, het opdrag gekry om ontslae te raak van al die koninklike raadgewers. Hulle ware kleure het gewys, en Nebukadnesar het agtergekom…
4 August, 2025
Daniël 2:1-13 VIDEO | LUISTER Het jy al ooit ‘n droom gehad wat jou só ontstel het dat dit by jou bly spook? Iemand kom vertel my eendag dat sy so ‘n ontstellende droom gehad het en toe vra sy…
1 August, 2025
Daniël 1:1-21 VIDEO | LUISTER Ek het dít teen hedendaagse rolprente: Vir die eerste halfuur sit jy en wonder waaroor die fliek nou eintlik gaan, en dan, as dit klaar te laat is, dan begin die storie eers so half…