Dagstukkies



22 August, 2025
Daniël 8:9-14 VIDEO | LUISTER Ons is steeds besig met Daniël se visioen en ons hoor hoe hy vertel van ‘n klein horinkie wat uit een van die ander horings gegroei het. Skielik het hierdie horingkie soos ‘n wilde loot…

21 August, 2025
Daniël 8:1-8 VIDEO | LUISTER Vir die volgende klompie oordenkings gaan ek mildelik gebruikmaak van ‘n uitstekende kommentaar oor Daniël deur Ds. Wouter ten Haaf met die titel: “Gewaarborgde Oorwinning.” My seun Jaco wys my ‘n foto wat hy van…

20 August, 2025
Daniël 7:19-28 VIDEO | LUISTER Na aanleiding van gister se dagstukkie kom die vraag onwillekeurig by jou op, of hierdie visioen dan slegs betrekking het op die geskiedenis van die skrywer se tyd? Dit lyk mos tóg of dit met…

19 August, 2025
Daniël 7:1-18 VIDEO | LUISTER Die eerste, verhalende deel van Daniël is verby, en nou kom ons by sy visioene. Dit is interessant dat Daniël die koning se drome uitgelê het, maar dat hy iemand anders (’n engel) nodig gehad…

19 August, 2025
Agtergrondskets oor Antiochus IV Epifanes Herkoms: Antiochus IV (gebore ca. 215 v.C.) was ’n seun van Antiochus III die Grote, koning van die Seleukidiese Ryk. Ná die dood van sy pa en die nederlaag van die Seleukiede teen Rome, is…

18 August, 2025
Daniël 6:19-29 VIDEO | LUISTER Leeus is skrikwekkende gediertes. Mooi ja, maar hulle kan vrees by ‘n man inboesem! Het jy al ooit in die veld gestap en op kraakvars leeuspore afgekom? Kyk, daardie kat het ‘n menéér van ‘n…

15 August, 2025
Daniël 6:11-19 VIDEO | LUISTER Daar is twee soorte mense wat in die openbaar hulle godsdiens bedryf: die een is die Fariseër waarvan Jesus vertel het - die een wat op die straathoeke gaan staan en bid het met ‘n…

14 August, 2025
Daniël 6:1-11 VIDEO | LUISTER Koning Darius het ‘n herstrukturering van sy staatsdiens gedoen, en honderd en twintig “satrape” aangestel (2020 vertaling). Nou vra jy seker wat die sogenaamde satrape was? ’n Satraap (Hebreeus: ʾăḥašdarpanîm, oorspronklik uit Oud-Persies) was in…

13 August, 2025
Hoe het Daniël se leeukuil gelyk? ’n Leeukuil in Daniël se tyd was waarskynlik nie ’n los hok of kampie soos ons vandag by ’n dieretuin sou sien nie, maar eerder ’n ondergrondse of gedeeltelik ingegraveerde put wat spesiaal gebou…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026