Dagstukkies



18 October, 2024
Handelinge 9:26-31 VIDEO | OUDIO ‘n Gerug versprei onder die Christene van Jerusalem: “Hy is terug! Die wrede vervolger wat so baie gelowiges in die tronk laat beland het, is na drie jaar wat hy net verdwyn het weer terug…

17 October, 2024
Handelinge 9:1-25 VIDEO | OUDIO Ons wil die Fariseërs van ouds sien as 'n bose klomp, maar eintlik was hulle doodgoeie mense. Hulle het geglo dat dít wat hulle doen, reg was volgens die Wet en dat hulle besig was…

16 October, 2024
Handelinge 8:26-40 VIDEO | OUDIO ‘n Baie interessante man ry op ‘n wa in Judea, sowat 100km suidwes van Jerusalem. Hy kom uit Afrika, waar hy ‘n hoë posisie beklee as die finansiële raadgewer van "die Kandake, die koningin van…

15 October, 2024
Handelinge 8:4-25 VIDEO | OUDIO In gister se oordenking het ons gesien hoedat die vervolging van die Christene in Jerusalem in alle erns begin het. Gelowiges het uitmekaargespat en in alle rigtings gevlug vir hulle lewens. Omtrent die enigstes wat…

14 October, 2024
Handelinge 7:54-8:3 VIDEO | OUDIO Ek het al by verskeie geleenthede gehoor van mense wat ‘n doodservaring beleef het. Hiermee bedoel ek dat hulle letterlik dood was vir ‘n kort rukkie en weer bygekom het en in hierdie tydjie iets…

11 October, 2024
Handelinge 7:1-53 VIDEO | OUDIO Terwyl Stefanus voor die Joodse Raad staan, word allerhande beskuldigings na hom geslinger. So het ons gister gesien. Uiteindelik vra die hoëpriester vir Stefanus of die beskuldigings teen hom waar is? Stefanus gryp die kans…

10 October, 2024
Handelinge 6:8-15 VIDEO | OUDIO “Het jy gehoor ….. ?” Dit is hoe die sappigste skinderstorie gewoonlik begin. Dikwels is dit die mense met ‘n hoë profiel wat deurloop en dan eindig so ‘n skinderstorie gewoonlik in ‘n tragedie! Stefanus…

9 October, 2024
Handelinge 6:1-7 VIDEO | OUDIO Waar ‘n gemeente groei, sal daar altyd die een of ander probleem of uitdaging opduik wat die organisasie van die gemeente betref. Die Jerusalemgemeente het van ‘n klein handjievol gelowiges op een enkele dag met…

8 October, 2024
Handelinge 5:17-42 VIDEO | OUDIO Bo alle verwagting, groei die kerk met rasse skrede. Die klein groepie van 120 volgelinge groei binne 'n baie kort tydjie aan tot 'n reuse skare van Jesus-aanhangers. Boonop bring talle wonderwerke die volk in…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026