Dagstukkies



15 February, 2022
Johannes 3:1-4 VIDEO OUDIO Ons kan Nikodemus beskryf as ‘n hoogs-geleerde leermeester, een van die mees-gerespekteerde leiers van sy tyd. Hy was Fariseër wat toegewy was aan die wet van God en dus ‘n baie belangrike man. Maar hy was…

14 February, 2022
Johannes 2:23-25 VIDEO OUDIO Volgens Wikipedia is ongeveer 80% van Suid-Afrika se bevolking van 60 miljoen mense Christene. Ons is dus ‘n uiters geseënde land! Of is ons werklik? As daar dan soveel Christene is - waarom was die kerk…

11 February, 2022
Johannes 2:13-22 VIDEO OUDIO Jesus en Sy dissipels het na Jerusalem toe gegaan om Paasfees te gaan vier. Wanneer presies dit in die kronologie inpas, is nie baie seker nie. Wanneer ons vandag geskiedenis neerskryf, dan maak ons seker dat…

10 February, 2022
Johannes 2:1-11 VIDEO OUDIO Die nuwe Rabbi, Jesus, en Sy handjievol eerste dissipels kry ‘n uitnodiging na ‘n bruilof. Nou weet ons dat bruilofte in Israel ‘n baie jolige en lang uitgerekte affêre was wat maklik ‘n week lank kon…

9 February, 2022
Johannes 1:43-51 VIDEO OUDIO Ek het grootgeword op ‘n plaas naby die skilderagtige dorpie Waterval Boven. Die inwoners was baie patrioties teenoor hierdie dorp, moontlik oor die patriotisme wat uitgestraal het uit ‘n baie spesiale onderwyser, Oom Fred Geyser. Sowat…

8 February, 2022
Johannes 1:35-42 VIDEO OUDIO ‘n Evangelis is iemand wat mense van Jesus vertel. Wie was die héél eerste evangelis? Dalk Johannes die Doper? Hy het mos van Jesus getuig! Daar was egter iemand anders nog voor hom wat met sy…

7 February, 2022
Johannes 1:29-34 VIDEO OUDIO As jy hoor van Händel se asemrowende Paaskantata, “Die Messias,” dan dink jy outomaties slegs aan die verruklike Hallelujakoor. Die kantata beslaan egter 'n hele reeks wonderlike liedere. Vanoggend weerklink een van die aangrypende gedeeltes uit…

4 February, 2022
Johannes 1:19-28 VIDEO OUDIO Daar is onder die Joodse volk ‘n baie groot verwagting. Vir baie jare al word hulle onderdruk deur die Romeine wat die ganse wêreld in hulle mag het. Is daar ooit hoop? Is daar ooit ‘n…

3 February, 2022
Johannes 1:14-18 VIDEO OUDIO Beteken die datum 27 Mei 1947 vir enigiemand iets besonders? Waarskynlik nie, maar in die Nasionale Kruger Wildtuin was dit ‘n baie besonderse dag. Vir baie lank was daar voorberei vir hierdie groot dag. In die…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026