17 February, 2020
Lukas 9:18-22 Wie is Jesus? Lukas laat hierdie vraag weergalm oor die berge en heuwels en valleie van die woestyn. Eers was dit Johannes die Doper wat half huiwerig die vraag gevra het voordat hy deur Herodus onthoof is. Toe…
14 February, 2020
Johannes 6:1-15 Jesus en sy dissipels het langs die see van Galilea in die omgewing van Betsaida-Julius gestap. ‘n Klomp mense het hulle gevolg, nuuskierig om te sien of Jesus weer groot wondertekens sou doen. Die woord het vinnig versprei…
13 February, 2020
Markus 6:7-13 Vroeg een oggend roep Jesus die twaalf manne bymekaar: “Die tyd het aangebreek dat julle nou die dinge wat Ek julle geleer het prakties gaan toepas.” Die manne is opgewonde, maar terselfdertyd ook bang. “Ons het dan nog…
12 February, 2020
Lukas 8:40-56 Skaars is Jesus en die manne saam met Hom terug van Gadara af, of ‘n groot skare mense drom alweer om Hom saam. Lukas vertel dat die mense Jesus verwelkom het, en dat hulle vir Hom gewag het…
11 February, 2020
Lukas 8:26-39 Jesus en die twaalf het in Kapernaum, op die noordelike oewer van die meer van Galilea in die vissersboot geklim en die volle lengte van die meer, reg suid gevaar. Dit was waarskynlik nadat hulle verby Tiberias en…
10 February, 2020
Markus 4:35-41 Bewend van angs staan die Israeliete saamgedrom op die strand van die Rietsee. Voor hulle lê die uitgestrekte water, en agter hulle kan hulle die leërmag van die Egiptenare in ‘n reuse stofwolk sien aankom. Vandag is die…
7 February, 2020
Matteus 8:18-22 In my prille jeug werk ek vir ‘n konstruksie maatskappy. Hierdie was nou ‘n rowwe klomp manne! Nie alleen is dit die manne op grondvlak wat rof is nie, maar tot heel bo in die direkteurstoele is daar…
6 February, 2020
Matteus 8:1-17 Tydens Jesus se preek op die berg, het almal baie gou agtergekom met watter groot gesag Hy gepraat het. Hy het die skares stom gelaat, en duisende mense het behóórlik aan Sy lippe gehang. Mooi woorde beteken egter…
5 February, 2020
Lukas 6:46-49 Dit was in die vroeë sewentigs toe die gróót reën eendag ons ou slapende dorpie, Ballito tref. Teen die skuins helling het ‘n jong paartjie ‘n huis gehad, een met ‘n uitsig oor die wye oseaan. Die tweetjies…