15 February, 2019
Matteus 6:5-15 Johannes spits sy ore. Jesus raak nou ‘n onderwerp aan wat hom al baie gepla het: gebed! “As julle bid, moet julle nie soos die skynheiliges wees wat so daarvan hou om in die sinagoges en op straathoeke…
14 February, 2019
Matteus 5:13-16 "Julle is die sout vir die aarde!" Johannes word teruggeruk na die werklikheid as Jesus stip na hom kyk. "Ek is sout?" wonder Johannes onwillekeurig. "As die sout verslaan het, hoe kry mens dit weer sout?" Dit sit…
13 February, 2019
Matteus 4:23-5:12 Baie gou ontstaan daar ‘n hegte band tussen die twaalf manne. Alhoewel hulle nie die enigste gereelde volgelinge van Jesus is nie, aanvaar almal hulle as die leiers in die groep. Dit laat Johannes natuurlik baie belangrik voel…
12 February, 2019
Markus 3:1-19 Dit was ‘n dag wat Johannes nooit sou vergeet nie. Eintlik het dit al begin op daardie Sabbaddag in Kapernaum. Daardie oggend was die sinagoge tot oorlopens toe vol, want almal wou Jesus hoor preek. Die oggend daag…
11 February, 2019
Markus 1:29-39 Die dag het begin as ‘n doodgewone Sabbat waar die manne ‘n ruk lank in Kapernaum gewerk het. Maar hulle was bekommerd. Simon se skoonma was nie lekker nie. Sy het die vorige nag ‘n hoë koors gehad…
8 February, 2019
Johannes 2:1-11 “Ek het ‘n verrassing vir julle,” word Johannes en sy makkers een oggend deur Jesus gegroet. “Rabbi, wat is dit?” wil Johannes nuuskierig weet, maar Jesus lag net. As hy nou vir hulle vertel, dan is dit mos…
7 February, 2019
Matteus 4:23-25 Toe Johannes sien, begin dit al aand word. Hy skrik hom yskoud: waar het die tyd heen gevlieg? Hy het skoon tred verloor met tyd en plek, en hulle is nou bitter ver van Pa Sebedeus se skuit…
6 February, 2019
Matteus 4:18-22 “Het jy die Man gesien wat daar oorkant op die strand aangeloop kom?” Die negentienjarige Johannes se skerp ogies sien sommer dadelik die Vreemdeling raak. “Ek herken hom nie. Ek wonder wie dit kan wees?” Jakobus bepaal hom…
5 February, 2019
Wie Was Johannes? Dit is die jaar 98 nC. ‘n Stokou Johannes sit op die stoep van sy huisie op die eiland Patmos. ‘n Salige glimlag verlig die ou, verrimpelde gelaat. “Here, ek is gereed om U weer te sien…