Dagstukkies



19 November, 2018
Handelinge 20:13-38 Wat dryf ‘n mens om soms ‘n ding te doen wat uiters gevaarlik is ter wille van iemand anders? Die bekende verhaal doem skielik by my op van Racheltjie de Beer, die meisietjie wat haar klere uitgetrek het…

16 November, 2018
Handelinge 20:1-12 As ‘n mens jonk en vol lewe is, dan wil jy mos alles op een dag probeer inpas. Nou is ek beslis nie meer so jonk nie, maar in my prille jeug het ons jongklomp dikwels gejol tot…

15 November, 2018
Handelinge 19:21-40 In Efese, so vertel Lukas, neem Paulus ‘n besluit wat nie alleen sy sendingprogram nie, maar sy hele lewensloop dramaties beïnvloed. Hy besluit om ‘n besoek te bring aan Jerusalem. Sy plan is om eers in Masedonië aan…

13 November, 2018
Handelinge 19:11-20 Die vraag wat baie gelowiges, dikwels met groot huiwering vra, is of daar werklik sulke goed soos bose geeste of bose magte is? Kan hulle jou lewe oorneem of beset? Hierdie is ‘n baie omstrede vraag, en baie…

13 November, 2018
Handelinge 19:1-10 Paulus het na sy kort besoek aan Antiogië weer vertrek na die sendingveld. In 52 nC kom hy in Efese aan, die doel van sy besoek, om die gelowiges daar te versterk. Tydens sy vorige besoek, op pad…

12 November, 2018
Handelinge 18:18-28 Na ‘n jaar-en-’n-half in Korinte besluit Paulus dat dit eers tyd was om ‘n blaaskansie te neem. Lukas noem dat Paulus sy hare laat afskeer het oor die een of ander gelofte wat hy gemaak het. Daar is…

9 November, 2018
Handelinge 18:1-17 Jare gelede hoor ek die storietjie van die ouderling wat diep onder die oortuiging gekom dat dit tyd geword het dat hy ernstig moes begin om evangelisasiewerk te doen. Sonder enige opleiding oor hoe mens nou eintlik hierdie…

8 November, 2018
Handelinge 17:10-34 Die opstand in Tessalonika het Paulus en sy geselskap in lewensgevaar gelaat. Hulle moes vinnig daar weg voordat dinge baie lelik kon raak. Hulle wag totdat dit donker is, en dan sluip hulle die stad uit. Tou-opgooi? Nooit…

7 November, 2018
Handelinge 17:1-9 Die arme Paulus moes seker dikwels uiters gefrustreerd gevoel het as hy so keer op keer verhinder word om sy werk te doen. Ek vat van myself, hoe gefrustreerd ek soms voel. My ou rekenaar wil nie altyd…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026