Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

5 October, 2018
Handelinge 5:17-42 Bo alle verwagting in, groei die kerk met rasse skrede. Die klein groepie volgelinge groei binne 'n baie kort tydjie tot 'n reuse skare van Jesus-aanhangers. Boonop bring wonderwerk op wonderwerk die volk in vervoering. Die Hoëpriester en…

4 October, 2018
Handelinge 5:12-16 In die Jerusalemgemeente gaan dit op die oog af baie goed. Ons lees hier dat die gemeente gereeld by die Tempel bymekaargekom het in die Pilaargang van Salomo. Hierdie was 'n lang afdak wat aan die buitekant van…

3 October, 2018
Handelinge 5:1-11 Sê iemand eendag toe mos vir my: “Nee, ek gaan nie kerk toe nie, want kerkmense is ‘n skynheilige klomp. Sondag sit hulle daar met hulle vroom gesiggies en mooi praatjies in die kerk, en Maandag is hulle…

2 October, 2018
Handelinge 4:32-37 Wat beteken dit om waarlik vir mekaar om te gee? Stop dit maar net by meegevoel met mekaar se omstandighede? Ons leef in ‘n wêreld waar alles gaan om geld, geld en nogmaals geld. Baie mense verdien hulle…

1 October, 2018
Handelinge 4:23-31 Die vervolging van die Kerk van Christus het so pas begin toe Petrus en Johannes voor die Joodse Raad gedaag is. Die kerk was nog maar in sy babaskoentjies, en alreeds sien ons hoedat die owerhede begin planne…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026