18 October, 2018
Handelinge 9:32-43 Gebeur daar vandag nog wonderwerke? Hierdie is ‘n baie omstrede vraag, en dadelik sal sommige mense vir jou sê dat wonderwerke slegs beperk was tot die Bybelse tyd. Jesus het wonderwerke gedoen, en daarna het dit gestop. Dan…
17 October, 2018
Handelinge 9:26-31 ‘n Gerug versprei onder die Christene van Jerusalem: “Hy is terug! Die wrede vervolger wat so baie gelowiges in die tronk laat beland het, is terug! Kruip weg, anders is die kerker jou voorland!” “Maar ek het dan…
16 October, 2018
Handelinge 9:1-25 Ons wil die Fariseërs van ouds sien as 'n bose klomp, maar eintlik was hulle doodgoeie mense. Hulle het geglo dat dít wat hulle doen, reg was volgens die Wet, en dat hulle besig was om God se…
15 October, 2018
Handelinge 8:26-40 ‘n Baie interessante man ry op ‘n wa in Judea, sowat 100km suidwes van Jerusalem. Hy kom uit Afrika, waar hy ‘n hoë posisie beklee as die finansiële raadgewer van die koningin-moeder van Etiopië. Daardie jare het die…
12 October, 2018
Handelinge 8:4-25 In ons vorige oordenking het ons gesien hoedat die vervolging van die Christene in Jerusalem in alle erns begin het. Gelowiges het uitmekaargespat en in alle rigtings gevlug vir hulle lewens. Omtrent die enigstes wat oorgebly het, was…
11 October, 2018
Handelinge 7:54-8:3 Ek het al by verskeie geleenthede gehoor van mense wat ‘n doodservaring beleef het. Hiermee bedoel ek dat hulle letterlik dood was vir ‘n kort rukkie en weer bygekom het, en in hierdie tydjie iets van die hemel…
10 October, 2018
Handelinge 7:1-53 Terwyl Stefanus voor die Joodse Raad staan, word allerhande beskuldigings na hom geslinger. So het ons gister gesien. Uiteindelik vra die hoëpriester vir Stefanus of die beskuldigings teen hom waar is? Stefanus gryp die kans aan met altwee…
8 October, 2018
Handelinge 6:8-15 “Het jy gehoor ….. ?” Dit is hoe die sappigste skinderstorie gewoonlik begin, en dan is dit dikwels die mense met ‘n hoë profiel wat deurloop. Soms eindig so ‘n skinderstorie in ‘n tragedie. Stefanus was die leier…
8 October, 2018
Handelinge 6:1-7 Waar ‘n gemeente groei, sal daar altyd die een of ander probleem of uitdaging opduik wat die organisasie van die gemeente betref. Die Jerusalemgemeente het van ‘n klein handjievol gelowiges op een enkele dag met drieduisend lidmate gegroei…