Dagstukkies



17 November, 2017
Genesis 14:17-24 Wanneer Abram vir Koning Kederlaomer en sy bondgenote verslaan om sy nefie Lot te bevry, is daar twee konings wat reageer op die oorwinning. In vers 17 lees ons dat die koning van Sodom Abram tegemoet gegaan het…

16 November, 2017
Genesis 14:1-17 Oorlog! Oorlog! Oorlogswolke hang swaar in die lug. Abram het hom uit hierdie speletjies uitgehou van die gespuis wat mekaar aan die keel gryp.- ‘n Man van vrede was hy, tevrede om maar net met sy kuddes vee…

15 November, 2017
Genesis 13:10-18 Soos ons in die vorige dagstukkie gesien het, het Lot sy keuse gemaak. Die Jordaanvallei was mooi en vrugbaar, en daar was volop water. “So volop soos ‘n tuin van die Here,” word dit vir ons beskryf in…

14 November, 2017
Genesis 13:1-12 Na die Egipte-episode is Abram terug op sy spore, terug na die beloofde land. Hy is terug na Bet-El waar hy aan die begin sy tent opgeslaan het. Jy sal onthou dat hy voor die groot hongersnood daar…

13 November, 2017
Genesis 12:10-20 Kom ons kyk vanoggend ‘n bietjie uit ‘n ander perspektief na die verhaal van ons vorige oordenking, toe Abram so hard met Moeder Aarde kennis gemaak het. Is dit nie snaaks nie, dat die terrein waar ‘n mens…

10 November, 2017
Genesis 12:10-20 Ons het Abram leer ken as die wonderlike geloofsheld wie se spoor ons gaan volg. Dit was ‘n groot waagstuk in sy lewe om eers uit Ur te trek, daar waar hy grootgeword het. En toe weer uit…

9 November, 2017
Genesis 12:4-9 Alles is in rep en roer in die Abram-huishouding. Jare en jare se goed wat Sarai versamel het word opgepak vir die groot trek (ja dalk het Abram ook so ’n ou klein aandeeltjie gehad!) Daar word gehiet…

8 November, 2017
Genesis 12:1-3 In Sarai se kop weergalm Abraham se woorde: “Kom, ons moet oppak!” Eers wou sy bly word, want sy het gedink dat hulle dalk vir die familie in Ur gaan kuier, maar toe sien sy die kyk in…

7 November, 2017
Genesis 12:1-3 Het ek dalk gesê Tera en Abram het in die wildernis gaan nesskrop in Haran? Nee, dan het ek seker maar ‘n bietjie oordryf. As jy met Google Earth vlieg tot by Haran, sien jy ‘n wonderlike ding…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026