6 November, 2017
Genesis 11:10-32 In Genesis 11 lees ons die eerste keer van hom, die man met die groot geloof: Abraham. Onderaan ‘n lys van name en nogmaals name, wat begin by Noag se seun, Sem. ’n Volle tien geslagte later word…
3 November, 2017
Genesis 11 Die oergeskiedenis eindig nie met Noag nie. Ons kan hierdie geskiedenis nie afsluit voordat ons ook eers besin het oor die Toring van Babel nie. Die groot vloed het gekom om alles uit te wis. Maar uit Sy…
2 November, 2017
Genesis 9 en 10 Die groot vloed is verby. God het as’t ware die aarde herskep en ‘n splinternuwe begin gemaak. Noag en sy gesin was die enigste mense wat oorgebly het op die aarde. Hulle het God se opdrag…
1 November, 2017
Genesis 8 en 9 Dit was op ‘n paar dae ná presies ‘n jaar nadat die eerste reëndruppels op die aarde neergeplof het, toe Noag weer ‘n opdrag van God kry: “Noag, nou kan jy en jou gesin en al…