Dagstukkies



16 April, 2026
2 Korintiërs 13:1-13 VIDEO | SPOTIFY Baie jare gelede nooi ‘n sendeling my eendag om saam met hom ‘n Hindoe fees by te woon. Dit is nou nie eintlik my gewoonte om by sulke feeste rond te hang nie, en…

15 April, 2026
2 Korintiërs 12:11-21 VIDEO | SPOTIFY Dit was die jaar 1933, vir duisende Suid-Afrikaners ’n blye dag toe die Bybel vir die heel eerste keer in ons moedertaal, Afrikaans gelees kon word. Nou kon ons die Woord lees in ’n…

14 April, 2026
2 Korintiërs 12:1-10 VIDEO | SPOTIFY In die boek Daniël lees ons hoedat daardie profeet by verskeie geleenthede in ‘n vervoering geraak het en dan die mees asemrowende dinge gesien en ervaar het. Daniël se eerste visioen begin met ‘n…

13 April, 2026
2 Korintiërs 11:16-33 VIDEO | SPOTIFY Paulus was ‘n baie ernstige man. Dis nie dat hy nors of onvriendelik was nie, maar ernstig in die dinge van die Evangelie. Vir hom was daar net één manier, en dit was die…

10 April, 2026
2 Korintiërs 11:1-15 VIDEO | SPOTIFY Sendelinge word gereeld gekritiseer vir hulle lewenswyse. Wanneer ‘n sendeling eers wegraak daar in die vreemde tussen hordes heidene wat dikwels krepeer van die ellende, is dit so maklik om totaal van hulle te…

9 April, 2026
2 Korintiërs 10:7-18 VIDEO | SPOTIFY Die twee rugbyspanne draf op die veld en gluur mekaar in die oë. Die Rooikatte is vol vertroue dat hulle hierdie wedstryd kan wen, hulle het immers hard gewerk om te kom waar hulle…

8 April, 2026
2 Korintiërs 10:1-6 VIDEO | SPOTIFY Voor 'n groot kerkvergadering neem ek my eenmaal voor om ‘n paar dinge te sê wat my grief: “Ek sal reguit sê wat my pla. Hierdie saak móét reggestel word!” Toe die vergadering egter…

7 April, 2026
2 Korintiërs 9:1-15 VIDEO | SPOTIFY Voel jy dalk ‘n bietjie ongelukkig oor die dagstukkie wat ek verlede week gestuur het oor die gee van offergawes aan die Here? Ongelukkig is dit só dat sommige kerke hulle lidmate “mislei” deur…

2 April, 2026
2 Korintiërs 8:16-24 VIDEO | SPOTIFY NOTA: Ons gaan nie dagstukkies oor die Paasnaweek uitstuur nie, dus sal die volgende dagstukkie eers Dinsdag 7 April wees. Plegtig word die groep van 34 weggestuur na 'n uitreik in Mosambiek. 'n Klein…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026