17 November, 2025
Josua 7 VIDEO | LUISTER Laasweek koop ek ‘n sakkie ertappes. By die huis maak ek hom oop en toe tref die alleraakligste reuk my! Die eerste ertappel wat ek uithaal is vrot! Ek begin om hulle uit te haal…
14 November, 2025
Josua 6:15-27 VIDEO | LUISTER Dit is nog pikdonker die oggend van die sewende dag, toe staan almal klaar op hulle plekke en rondtrippel. Hulle bewe eintlik van opgewondenheid, want vandag is dié dag! Die vorige middag nadat hulle van…
13 November, 2025
Josua 5:13 tot 6:14 VIDEO | LUISTER ‘n Paar weke gaan verby sedert die Israeliete hulle intrek geneem het by Gilgal, skaars ‘n klipgooi van die versterkte stad Jerigo. Die Jerigoïte se oë het groot gerek toe hulle sien hoedat…
12 November, 2025
Josua 5:2-12 VIDEO | LUISTER Na veertig jaar van rondswerf in die woestyn is die volk nou uiteindelik in die Beloofde Land, Kanaän. Hierdie woestyntyd was in meer as een opsig vir die volk ‘n tydperk van skande. Hulle het…
11 November, 2025
Josua 4:1-5:1 VIDEO | LUISTER Nadat die hele volk droogvoets deur die Jordaanrivier gestap het, bly die priesters met die Verbondsark steeds in die middel van die rivier, onder op die bodem staan. Dan wys Josua uit elke stam 'n…
10 November, 2025
Josua 3:1-17 VIDEO | LUISTER Almal is opgewonde: “More vroeg trek ons!” In die kamp van Israel word daar die nag bitter min geslaap. Hulle is by Sittim, sowat twintig kilometer van die Jordaanrivier af, reg oorkant die stad Jerigo…
7 November, 2025
Josua 2:1-24 VIDEO | LUISTER In die kamp van Israel is alles in rep en roer: “Ons trek!” is die woord op almal se lippe. Holderstebolder word oral geraap en geskraap om alles gereed te kry want oor ‘n skamele…
6 November, 2025
Josua 1:1-18 VIDEO | LUISTER “Ek sal by jou wees” - sekerlik die mees bemoedigende woorde wat jy kan kry! Die Here het vir Jeremia daardie versekering gegee in Jeremia 1:8 en Jesus het dit ook in Mat. 28:20 met…
5 November, 2025
Inleiding tot Josua VIDEO | LUISTER In Numeri 13 en 14 lees ons vir die eerste keer van Josua die seun van Nun. Hy was een van die twaalf leiers uit die splinternuwe volk Israel wat die Beloofde Land Kanaän…