4 November, 2025
Hebreërs 13:20-25 VIDEO | LUISTER Aan die begin van die Hebreërbrief het ons gekyk na die noodsaaklikheid van vernuwing. Ons het ook gesien hoeveel pyn vernuwing vir ‘n mens kan bring - hoedat jy swaar sug wanneer jy van ou…
3 November, 2025
Hebreërs 13:17-19 VIDEO | LUISTER Moet ek nog vir my dominee/pastoor bid? Indien wel - waarom? “Hou aan om vir ons te bid,” pleit die Hebreër-skrywer by sy lesers. Ons het hier te doene met ‘n leraar wat tot op…