Dagstukkies



18 August, 2021
Lukas 6:46-49 ‘n Jong paartjie het in die jare sewentig vir hulle ‘n huis met ‘n uitsig oor die wye oseaan aangeskaf in Ballito. As jy Ballito ken, sal jy weet dat huise met daardie soort uitsig hoog teen die…

17 August, 2021
Lukas 6:39-45 Soos jy seker al agtergekom het, is ek lief daarvoor om waarhede tuis te bring deur middel van storietjies, veral stories oor die Bos. Dis iets wat my baie na aan die hart lê. Wel, ek moet erken…

16 August, 2021
Lukas 6:27-38 Oudio Wat beteken Bybelse Liefde? In kort is dit ware omgee, uit die hart uit sowel as prakties. Is dit beperk tot jou gesin, familie, vriende, mede-gelowiges? Die eise wat Jesus in vanoggend se Skrifgedeelte stel, plaas ons…

13 August, 2021
Lukas 6:20-26 Oudio Jesus gaan sit teen die hang van ‘n berg. Onderkant Hom drom ‘n reuse skare saam. Hy beduie vir hulle om te gaan sit, en dan sak ‘n doodse stilte toe as Jesus begin om Sy beroemde…

12 August, 2021
Lukas 6:12-19 Oudio Gebed is ‘n baie belangrike deel van enige gelowige se lewe, veral as hy ernstig is oor sy geloof. Prakties sien ons in Jesus se lewe op aarde hoedat Hy ook hierdie stelling uitgeleef het. As dit…

11 August, 2021
Lukas 6:1-11 Oudio Dit was ‘n rustige Sabbatsoggend: Terwyl Jesus met sy dissipels deur die veld stap, kom hulle op ‘n wuiwende groen koringland af. Die manne kwyl, want dis harde werk om saam met Jesus te wees, en die…

10 August, 2021
Lukas 5:27-39 Toe die Romeinse regering die pos adverteer van belasting gaarder, het Levi die gaping gesien en dadelik sy tender ingesit. Hierdie kon ‘n betalende besigheid wees! Dit sou behels dat hy belastings moes invorder van die Jode, en…

6 August, 2021
Lukas 5:17-26 Oudio Die nuus van die sukses van Jesus se bediening, Sy genesings, Sy besielende preke het soos ‘n veldbrand versprei. Dit was onvermydelik dat hierdie nuus ook die kerkleiers se ore sou bereik, en hulle was jaloers oor…

5 August, 2021
Lukas 5:12-16 Oudio Petrus en die twee seuns van Sebedeus, Jakobus en Johannes het alles nét so gelos na die groot visvangepisode en Jesus se volgelinge geword. Vir die volgende drie jaar sou Jesus dag-vir-dag ‘n klompie leerlinge hê wat…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026