17 November, 2020
Amos 5:10-17 Video - Oudio Van die middelpunt af begin ons nou weer een-vir-een die golwe kruis na buite. Die eerste kring wat ons oorsteek is die stand van reg. Dit voel dikwels asof jy jou teen ‘n muur van…
16 November, 2020
Amos 5:8-9 Video - Oudio Onthou jy nog die tropiese sikloon Demoina wat die oostelike deel van ons land getref het? Die verwoesting wat daardie verskriklike reuse draaikolk veroorsaak het, het jou na jou asem laat snak. Die dorp Pongola…
13 November, 2020
Amos 5:1-7 Video - Oudio Toe ek kind was, het dit vir my altyd groot lekkerkry gegee om ‘n klippie in die water te gooi. Pa het my geleer hoe om ‘n plat klippie te laat hop-hop-hop oor die gladde…
12 November, 2020
Amos 4:6-13 Video - Oudio Toe argeoloë destyds opgrawings in die stad Pompeii doen, kom hulle op ‘n grusame ontdekking af, talle mense wat versteen onder die lae as lê! Waarom het hierdie mense nie betyds gevlug toe Vesuvius uitgebars…
11 November, 2020
Amos 4:4-5 Video - Oudio Hoor ek toe mos eendag iemand sê: “Ek is baie godsdienstig!” en toe wonder ek wat dit nou eintlik beteken om baie godsdienstig te wees? Inderdaad was ek jare gelede as jong man ook baie…
10 November, 2020
Amos 4:1-3 Video - Oudio Die Damesklub is bymekaar - vir die hóéveelste keer hierdie jaar. Dit gaan baie jolig, want die voggies van Bacchus loop soos ‘n rivierstroom. Dit klets en skinder en lag vulgêr-uitbundig. Vanaand is die arme…
9 November, 2020
Amos 3:9-15 Video - Oudio Baie jare gelede kuier ons in Oom Paul se Wille Krugertuin. Daai oggend soek ons leeus! En skielik kry ons net mooi dít waarvoor ons soek. Ons is net betyds om te sien hoedat ‘n…
6 November, 2020
Amos 3:1-8 Video - Oudio Elke ding wat gebeur, het ‘n oorsaak. Niks gebeur mos sommer so vanself nie, al wil dit soms vir ons lyk asof dinge soms sonder enige oorsaak gebeur. As my motor sommer so vir geen…
5 November, 2020
Amos 1:3-2:16 Video - Oudio Toe Amos, die prekende plaasboer, die dag vir die volk preek, het almal baie aandagtig geluister. Dit was ‘n baie besonderse preek, wat meer geklink het soos ‘n gedig. Die woorde was soos musiek op…