4 November, 2020
Amos 1:1,2 Video - Oudio Die meeste gelowiges het baie traag geword om die goeie nuus van Jesus te versprei. Dalk is dit omdat ons van kleins af geleer was dat daar slegs een persoon is wat sulke “hogere” dinge…
3 November, 2020
Amos - Inleiding Video - Oudio Ons begin ‘n nuwe reeks oor die boek Amos, een van die Ou Testament se sogenaamde “klein profete.” Maar voordat jy hierdie skrywe sommer onder die mat invee oor dit “outyds” is, wil ek…
2 November, 2020
1 Petrus 3:8-12 Video - Oudio “Ten slotte”, skryf Petrus in vers 8, en daarmee sluit hy die afdeling in sy brief wat handel oor ons verhoudings, af. As ons die voorafgaande gedeeltes lees, dan sien ons dat hy praat…