17 June, 2020
Openbaring 13:11-18 Is ek baie slim om al hierdie ingewikkelde visioene van Openbaring so goed te kan verstaan? Nee, inderdaad nie! My kennis kry ek uit gesagvolle kommentare. Ek maak veral gebruik van die uitleg van die Bybellennium, aangesien dit…
15 June, 2020
Openbaring 13:1-10 Satan se aanslag teen die kerk het misluk, en nou trek hy versterkings nader, die dier uit die see en die dier uit die aarde. Hulle kry die groot taak om die Satan se saak op aarde te…
12 June, 2020
Openbaring 12 Nadat Michael die draak verslaan het, het ‘n stem vanuit die hemel uit volle bors ‘n loflied gesing tot eer van die Lam. Dit is ‘n lied van versoening. Dit sing van God wat redding bring, Sy mag…
11 June, 2020
Openbaring 12 In die volgende gedeelte van Openbaring word die agtergrond geteken van die stryd tussen die bose en die kerk deur die geskiedenis. Die bose trio, dit is die draak, die dier uit die see en die dier uit…
10 June, 2020
Openbaring 11:15-19 Uiteindelik tree die sewende engel na vore en laat sy trompet weergalm. Die sewende trompet word ook met gemengde gevoelens aangehoor. Die eerste ses trompette was die simboliese voorstelling van die oordeelsvoltrekking, en die goddelose mense word elke…
9 June, 2020
Openbaring 11:1-14 Die groot vraag wat ons vanoggend vra, is of die kerk ooit staande sal kan bly wanneer die groot verdrukking kom? Iemand het die opmerking gemaak dat daar in Amerika geen kerk sal wees binne die volgende paar…
8 June, 2020
Openbaring 10:1-11 Johannes moet ‘n Boek opeet. Dit smaak heerlik soet, maar dit is bitter in die maag. Na die sesde trompet kom ons nou by ‘n dubbele tussenspel, die klein boekie en die twee getuies. Die aanloop tot hierdie…
5 June, 2020
Openbaring 9:13-21 Ek het al so baie gewonder oor waar die vervaardigers hulle inspirasie vandaan kry vir die gruwelike monsters in fiksie-rolprente soos Lord of the Rings en Star Wars? Dikwels spoeg die gedrogte vuur, en die blote aanskoue van…
4 June, 2020
Openbaring 9:1-12 Mosbolletjie gee ‘n gilletjie, en ek spring om haar te red van die groot gevaar wat haar bedreig. En daar sit Tá in die kombuis, pikswart en stert in die lug, angel dreigend! ‘n Skerpioen is een van…