20 January, 2020
Matteus 5:27-32 Die twaalfjarige meisietjie se ma kom opgewonde ingehaas: “Ek het baie goeie nuus vir jou!” Dadelik is die kind die ene ore: wat is dit wat Ma so laat babbel? Dit moet iets baie groot wees! “My kind…
17 January, 2020
Matteus 5:17-26 Vanoggend praat ons oor die Wet, en onmiddellik rys jou hare, want dit is één ding waaroor ons nie eers wil dink nie. Tóg is daar ook diegene vir wie dit van uiterste belang is. Wanneer ons hierdie…
16 January, 2020
Matteus 5:13-16 Duisternis kan skrikwekkend wees, veral as dit pik-giet-swart-donker duisternis is. En wanneer daar boonop nog skrikwekkende geluide by is om dit mooi af te rond, raak dit angswekkend! So kuier ek en Mosbolletjie eenslag in die Laeveld. Dit…
15 January, 2020
Lukas 6:20-26 Daar sak ‘n doodse stilte neer oor die skare wanneer Jesus sy beroemde bergpreek begin. Die dinge wat Hy sê is so anders as wat hulle enige van die ander Skrifgeleerdes al hoor preek het. Oopmond hang hulle…
14 January, 2020
Matteus 5:12 Jesus het in Galilea rondgegaan en aanvanklik begin om in al die sinagoges die mense te leer en siekes gesond te maak. Die nuus het soos ‘n veldbrand versprei, en mense het in groot getalle van heinde en…
13 January, 2020
Markus 3:7-19 Ek kry eenmaal die wonderlike voorreg om te kon preek in ‘n Zoeloe gemeente in Shakaville, ‘n baie arm dorpsgebied buite Stanger. Ek kom gou agter dat tyd nie ‘n faktor is in hierdie klein plattelandse gemeente nie…
10 January, 2020
Lukas 6:1-11 Dit is ‘n stil Sabbatsoggend. Jesus loop met sy dissipels deur die veld. In hulle pad is 'n wuiwende groen koringland. Die manne kwyl, want hierde evangeliewerk wat hulle saam met Jesus doen betaal maar ‘n hongerloon. En…
9 January, 2020
Lukas 5:27-39 Toe die Romeinse regering die pos adverteer van belasting-gaarder, het Levi die gaping gesien en dadelik sy tender ingesit. Hierdie kan ‘n betalende besigheid wees! Dit behels dat hy namens die Romeine belastings moet invorder van sy volksgenote…
8 January, 2020
Lukas 5:17-26 Die nuus van die sukses van Jesus se bediening het soos ‘n veldbrand versprei. Nie alleen het Hy daagliks dosyne siekes gesond gemaak nie, maar dan het Hy ook gepreek. Dit was onvermydelik dat hierdie nuus ook die…