18 January, 2024
2 Samuel 7 VIDEO | OUDIO Dit gaan goed met Dawid - sommer baie goed! Vandat hy die koningskap van die huis van Saul oorgeneem het, is daar niks anders as seën in sy lewe nie. Dawid het sy eie…
17 January, 2024
2 Samuel 6:9-23 VIDEO | OUDIO Dawid het baie groot geskrik toe hy sien wat gebeur met Ussa. Die Verbondsark is na die huis van Obed-Edom toe geneem. “Hoe kan die Ark van die Here nou na my toe kom?&rdquo…
16 January, 2024
2 Samuel 5:9-6:11 VIDEO | OUDIO Noudat Dawid uiteindelik koning is, gaan dit met hom baie goed. Hy neem sy intrek in sy nuwe stad, Jerusalem. ‘n Koning moet darem ‘n behoorlike paleis hê en Dawid begin beplan aan sy…
15 January, 2024
2 Samuel 4 - 5:8 VIDEO | OUDIO Dit is die warmste deel van die dag, en almal wat dit kan bekostig, gaan neem eers ‘n middagslapie. So ook die Koning van Israel, Is-Boset. Dit word egter sy héél laaste…
12 January, 2024
2 Samuel 3 VIDEO | OUDIO Mens staan verstom wanneer jy sien deur watter metodes God soms dinge laat gebeur. Hy maak dikwels selfs gebruik van mense se swakhede of magsug om Sy heilige doel te bereik. En dis presies…
11 January, 2024
2 Samuel 2:12 - 3:5 VIDEO | OUDIO Jare gelede, toe ek nog jonk en fiks was, het ons jongklomp die Drakensberge se Giant’s Castle uitgeklim in ‘n staptog wat vier dae sou duur. Ons plan was om op dag…
10 January, 2024
2 Samuel 1 - 2:11 VIDEO | OUDIO Die Koning is dood! Lank lewe die Koning! As dit maar so maklik was! Ongelukkig het daar ‘n lang en moeilike stryd op Dawid gewag voordat hy as koning gekroon kon word…
9 January, 2024
1 Samuel 31 VIDEO | OUDIO Dit was ‘n tragiese dag in die geskiedenis van Israel - een van die grootste laagtepunte sedert die dag toe hulle deur die Jordaanrivier getrek het om die land in besit te neem. Saul…
8 January, 2024
1 Samuel 30 VIDEO | OUDIO Al singende stap die manne terug huistoe nadat die Filistynse leiers hulle nie wou laat veg teen Israel nie. “Die Here is baie goed vir ons!” jubel dit in Dawid se hart. Dit is…