Dagstukkies



17 March, 2025
Lukas 10:25-37 VIDEO | OUDIO Dis 'n rustige oggend in die sinagoge en Petrus glimlag tevrede. Maar dan vang sy oog die groepie wetsgeleerdes wat in die voorste gestoeltes plek ingeneem het. Petrus wéét sommer dat hulle net hier is…

14 March, 2025
Matt. 17:22-27 VIDEO | OUDIO Die twaalf manne is alleen saam met die Meester in Galilea, en Sy gesprek met hulle is ernstig. Simon voel sommer aan dat sy Meester vanoggend weer 'n swaar ding op die hart het &ndash…

13 March, 2025
Lukas 9:28-36 VIDEO | OUDIO ‘n Week nadat Jesus die aankondiging gemaak het dat Hy vervolg sou word en sterf, roep Jesus vir Simon nader: “Ek wil op die berg gaan bid,” sê Hy vir Simon, “en Ek wil hê…

12 March, 2025
Lukas 9:18-22 & Markus 8:27-33 VIDEO | OUDIO Simon loop met 'n tergende vraag in sy gemoed: “Wie is Jesus dan nou werklik?” Na die wonder van die brood wat so onverklaarbaar vermeerder het en pas daarna die wandeling op…

11 March, 2025
Matteus 14:22-33 VIDEO | OUDIO Om mense gesond te kan maak, is dalk nog aanvaarbaar. Om water in wyn te laat verander, is asemrowend. Om vir ‘n skare van vyftien duisend kos te gee uit niks, is die absoluut onmoontlike…

10 March, 2025
Lukas 9:10-17 & Johannes 6:1-14 VIDEO | OUDIO Simon is borrelend en reg om die ganse wêreld aan te vat wanneer hulle terugkeer ná hulle “uitstappie”. Al die manne praat gelyk en almal wil net vir Jesus vertel van die…

7 March, 2025
Lukas 9:1-6; Matt. 9:35-10:15 VIDEO | OUDIO Al hoe meer dissipels begin Jesus nou volg, manne sowel as vroue wat elke dag kom luister na die Meester wanneer Hy leer. Maar dis nie maklik om hierdie Jesus se volgeling te…

6 March, 2025
‍‍Lukas 8:40–56‍ VIDEO | OUDIO Simon is maar ál te bly as die Meester beduie dat hulle moet terugklim in die boot! Hierdie land van die Geraseners laat hom kriewelrig voel – al die varke en mal manne wat kaal…

5 March, 2025
Lukas 8:26-39 VIDEO | OUDIO Simon en sy geselskap het by Kapernaum, aan die noordelike uithoek van die meer van Galilea saam met Jesus in die vissersboot geklim en die volle lengte van die meer, reg suid gevaar. Toe hulle…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026