Dagstukkies



18 July, 2024
Romeine 3:21-31 VIDEO | OUDIO Maar nou ....” Met hierdie twee woorde begin Paulus hierdie perikoop. En dit maak my baie opgewonde! Die afgelope paar dae het ons gelees van sonde, ellende en verlorenheid en nou kom hierdie briljante skrywer…

17 July, 2024
Romeine 3:9-20 VIDEO | OUDIO Ek was bitter jonk - pas my militêre diensplig voltooi en baie onverantwoordelik. My liefde vir musiek trek my egter om by die plaaslike gemeente se kerkkoor aan te sluit en voor ek weet waar…

16 July, 2024
Romeine 3:1-8 VIDEO | OUDIO Mense het my al dikwels die vraag gevra, of ’n persoon wat nie gedoop is nie nog gered kan wees? Op ‘n geleentheid het ‘n pastoor dit vir my baie duidelik gestel dat iemand wat…

15 July, 2024
Romeine 2:12-29 VIDEO | OUDIO Die afgelope twee dagstukkies het ‘n baie donker prentjie geskilder oor die gruwelike sondes wat dikwels in mense se lewens skuil en die ergste, dat dit alles tot die ewige verdoemenis lei. Vanoggend gaan Paulus…

12 July, 2024
Romeine 1:28-2:11 VIDEO | OUDIO Gister se onderwerp was vir my ‘n uiters moeilike een, want dit is so maklik om te oordeel en te praat van “daardie gay mense”, want jy sélf word nie geraak nie. As ons hierdie…

11 July, 2024
Romeine 1:24-28 VIDEO | OUDIO Iemand doen eendag navraag oor die dagstukkies. Sy wil toe weet wat die koste is om hulle te kan ontvang. Sy wou bereken of sy dit sou kon bekostig. Hierdie vragie het my hard aan…

10 July, 2024
Romeine 1:18-23 Kry die dagstukkies op WhatsApp VIDEO | OUDIO Ons het gister gesien dat Paulus se tema deur die boek Romeine, is dat mense deur God vrygespreek word omdat hulle glo. Oor die volgende paar hoofstukke sal ons sien…

9 July, 2024
Romeine 1:13-17 VIDEO | OUDIO Ek kry 'n WhatsApp, ‘n pragtige briefie met ‘n aangrypende geestelike gediggie. Dis baie mooi, maar ek lees dit met ‘n ongemaklikheid in my want ek weet al wat onderaan staan. Halfpad deur die versie…

8 July, 2024
Romeine 1:10-17 VIDEO | OUDIO “Is dit verkeerd om aan te hou en aan te hou om vir dieselfde ding te bid?” Hierdie knellende vraag vra iemand my ‘n ruk gelede. En toe voeg sy by: “Is dit nie dalk…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026