19 June, 2023
Matteus 11:2-19 VIDEO | OUDIO Twee predikante het eenmaal in ‘n sekere gemeente opgetree. Die eerste het swael en vuur gepreek, en in geen onduidelike taal vir die gemeente vertel dat hulle sondes hulle gaan inhaal. As hulle nie tot…
15 June, 2023
Matteus 10:34-11:1 VIDEO | OUDIO Om ‘n naald in ‘n hooimied te soek, beteken beteken dat ‘n situasie totaal onmoontlik is en dat daar géén manier is om dit op te los nie. ’n Paar jaar gelede het iemand ‘n…
14 June, 2023
Matteus 10:16-33 VIDEO | OUDIO Dikwels is daar dinge in die Bybel geskryf wat vandag gladnie vir ons sin maak nie. Was dit dan nie ‘n groot sonde vir Salomo om so baie vrouens te hê nie? Vandag is veelwywery…
13 June, 2023
Matteus 10:1-15 VIDEO | OUDIO Matteus het vertel van vyf dissipels wat deur Jesus geroep is. Eers die broers Petrus en Andreas en daarna nog twee broers, Jakobus en Johannes. Later volg ook Matteus die tollenaar. Nou hoor ons dat…
12 June, 2023
Matteus 9:35-38 VIDEO | OUDIO Die Vrystaat kan ‘n genadelose plek wees waar daar sommer op ‘n dag ‘n stofstorm opsteek, en dan sien jy hierdie bank van verskrikking aangerol kom wat alles in sy pad verswelg. As die stofbank…
9 June, 2023
Matteus 9:27-34 VIDEO | OUDIO Mens staan verstom as jy sien wat vandag gedoen word om die lewe vir ‘n blinde persoon normaal te maak. Die rekenaar programmering om rekenaars ook vir blindes toeganklik te maak, is verstommend. AI of…
8 June, 2023
Matteus 9:18-26 VIDEO | OUDIO Die arme man is radeloos. By die minuut versleg Jaïrus se dogtertjie se toestand. Die dokters het hande in die lug gegooi. Hy moet hulpeloos toekyk hoe haar lewe besig is om weg te glip…
7 June, 2023
Matteus 9:9-17 VIDEO | OUDIO In ‘n tolhuis sit ‘n man wat in ‘n sekere sin bitter eensaam is. Ja, hy het vriende, maar niemand kan juis trots wees op so ‘n korrupte spul nie! Hoe wens hy nie dat…
6 June, 2023
Matteus 9:1-8 VIDEO | OUDIO Hoe sou jy dit verstaan as ek sou sê dat jou sondes vergewe is? Blykbaar het die gemeentelede in Matteus se gemeente geworstel met hierdie vraag. Dus probeer Matteus dit aan hulle verduidelik met ‘n…