18 August, 2022
Markus 4:1-20 VIDEO * OUDIO Dis vroegoggend, en Jesus stap rustig saam met sy groepie dissipels op die strand van die see van Galilea, terwyl Hy hulle leer. Dis nie lank nie, of iemand gewaar hulle. Die nuus versprei soos…
17 August, 2022
Markus 3:31-35 VIDEO * OUDIO Wat leer ons in die Bybel van Jesus se gesin? Van Pa Josef lees ons bitter min. Teen die tyd toe Jesus begin optree het, hoor ons niks van hom nie, dus kan ons aanneem…
16 August, 2022
Markus 3:20-30 VIDEO * OUDIO Ons het nou al gesien dat Jesus se optrede reuse skares mense gelok het. Dikwels het mense lang afstande gereis, selfs dae lank, nét om Jesus te kon beleef. Nie álmal het Hom egter só…
15 August, 2022
Markus 3:7-19 VIDEO * OUDIO Ek word eendag uitgenooi deur ds. Simon Kwaseba van die VGK gemeente in Shakaville om vir hulle ‘n boodskap te lewer. Dis in ‘n baie arm dorpsgebied naby Kwa Dukuza (Stanger). Vir my was dit…
12 August, 2022
Markus 3:1-6 VIDEO * OUDIO Die Fariseërs het tot die besef begin kom dat hulle ‘n baie groot probleem gehad het, en dat Jesus vir hulle ‘n groot nagmerrie begin raak het. Mense het in groot getalle na Hom toe…
11 August, 2022
Markus 2:23-28 VIDEO * OUDIO Die Sondag begin soos enige ander Sondag, stil en stemmig. Daar hang ‘n gees van gewydheid oor die ou plaashuis, en van die gewoel en werskaf van die week, is daar géén sprake nie. Die…
10 August, 2022
Markus 2:18-22 VIDEO * OUDIO As sy by die deur instap, sien ek sommer: hierdie vrou gaan deur baie diep waters. Haar gesig wys dit; haar skouertjies hang; haar hele liggaamshouding wys dit. Sy sug swaar, en dan kyk sy…
8 August, 2022
Markus 2:13-17 VIDEO * OUDIO Levi is ‘n man wat alles het wat ‘n man kan begeer, oorgenoeg geld, vriende en gesag. Mense spring wanneer hy iets sê! Met die feit dat die breë samelewing hom minag en vermy, het…
5 August, 2022
Markus 2:1-12 VIDEO * OUDIO Jesus se boodskap word onderbreek deur ‘n lawaai op die huis se dak. Stukkies dakmateriaal val op die gehoor se koppe, en hulle kyk vies op na bo. Skielik breek die helder daglig deur. Stukkie-vir-stukkie…