Dagstukkies



18 November, 2019
Rut 4:13-22 Boas het met Rut getrou. Kort en kragtig gee die skrywer van die Rut-verhaal slegs die héél belangrikste feite. Maar moenie glo dat dit so eenvoudig gebeur het nie. Na die spanningsvolle nag op die dorsvloer en die…

15 November, 2019
Rut 4:1-12 Na die nag op die dorsvloer, vertrek Boas baie haastig, kort op Rut se hakke na Betlehem. Hy wil géén tyd verspeel nie! Hy het alreeds die ontstellende nuus verneem dat die ander losser van plan is om…

14 November, 2019
Rut 3:10-18 Van slaap is daar vir Boas géén sprake nie. Toe hy vir Rut hier by sy voete ontdek, het hy ál die slaap uit hom weggeskrik. ’n Warboel gedagtes maal deur sy kop, wat moet hy tog doen…

13 November, 2019
Rut 3:6-9 Rut se bene bewe wanneer sy die huisie uitstap op pad na die dorsvloer. ‘n Heerlike geur van parfuum hang om haar, iets baie kosbaar wat Naomi diep uitgegrawe het. Sy het haar héél beste klere aan en…

12 November, 2019
Rut 3:1-5 Rut kry so ‘n benoude gevoel op haar maag wanneer Naomi haar baie vroeg die oggend wakker skud. Naomi het al vir haar vertel dat Boas familie is en dat hy hulle losser is. Nou wonder Rut waarom…

11 November, 2019
Rut 3:1-4 Naomi wil bars van opgewondenheid, want sy sien duidelik hoe haar plan om Rut en Boas bymekaar te kry begin werk. Die stukkies van die legkaart is besig om een-vir-een in mekaar te haak. Maar sy besef ook…

8 November, 2019
Rut 2:20-23 Naomi verduidelik vir Rut dat mense baie maklik vergeet van hulle familie verantwoordelikhede, en dan is dit veral die weduwees wat daaronder ly. “Daarom is een van die voorskrifte van Moses dat daar ‘n ‘losser-stelsel’ moet wees. Boas…

7 November, 2019
Rut 2:17-19 Die stowwerige paadjie terug na Betlehem is daardie middag vir Rut gans te lank. Sy kan nie wág om by die huis te kom om vir Naomi alles te vertel nie! Vanmiddag het sy haar hande behóórlik vol…

6 November, 2019
Rut 2:10-18 Die mooi jong meisie op die lande, die Moabiet, sy bly in Boas se gedagtes wanneer hy laatmiddag na Betlehem terugstap. Terug by sy ruim woning span hy uit op die koel dak, na ‘n harde dag in…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026